Elegante Studio Woonstel, Golf Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Elegante Studio Woonstel, Golf Estate is op die Windhoek Gholflandgoed geleë. Die gholflandgoed vorm deel van 72 hektaar se natuurlike Namibiese bosveld. Dié moderne woonstel is ideaal vir ’n sakereisiger wat Windhoek besoek. Die landgoed is slegs 50 km vanaf Windhoek Hosea Kutako Internasionale Lughawe, 7 km van die middestad van Windhoek en 4 km van die bekende Grove Mall.

Die woonstel beskik oor ’n kombuisie, slaaparea en ’n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met ’n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ’n dubbelbed met wit perkallinne en ’n klerekas. Die en suite-badkamer het ’n stort, bad, toilet en 'n dubbel wasbak en die leefarea bied gemaklike banke, ’n etenstafel, ’n platskerm-TV met volledige DStv-kanale en lugversorging.

Die woonstel word daagliks skoongemaak en gratis WiFi is beskikbaar. Met aankoms kry gaste filterkoffie, tee, melk, tuisgemaakte beskuit en ’n bottel wyn.

Slaapplek

'n Bespreking by Elegante Studio Woonstel, Golf Estate sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Elegante Studio Woonstel, Golf Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za