Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eleni Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-weg 212, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Eleni Guesthouse is 'n pragtige en ruim ou huis wat sentraal in Dullstroom geleë is.

Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol versierde slaapkamers, elk met 'n koffiestasie en 1 badkamer. Daar is 'n groot oopplan-kombuis en leefarea met 'n kaggel wat lei na die eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n kaggel. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n wasmasjien in die opwaskamer. Die kombuis lei na die leefarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is 'n kaggel en 'n etenstafel.

Die leefarea se deure lei na die groot onderdakstoep met meubels. Dit het 'n uitsig oor die groot bome. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Eleni Guesthouse sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 97

Jaar gelys 3

Ligging

  • Blue Crane-weg 212, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-weg 212, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8563d404735bf88e70d4b8cb28795bef6c9f1ae928e4e05d2d437667c363dbae59c79fab149ad659fff0977b09ae8cb8046?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 212 Blue Crane Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.416068687911 30.104613596959
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem