Elephant Point Matumi Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536 Kruger-weg, Paul Kruger-hek, Skukuza, 1350, Mpumalanga
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R9 680 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Elephant Point Matumi Lodge bied selfsorgverblyf aan die oewer van die Sabierivier op 'n privaat landgoed in die Krugerwildtuin.
Dié stylvolle grasdak-lodge het 2 en suite-slaapkamers met lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Albei het 'n oop en suite-badkamer, 'n privaat buitestort en 'n stoep.
Die oopplan-kombuis is met alle nodige toebehore toegerus. Die leefarea langsaan het 'n ontwerperskaggel en lei na 'n groot onderdakstoep met 'n uitsig oor die swembad.
Die stoep het buitemeubels en 'n gasbraai. Daar is ook 'n privaat boma en 'n vuurput op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Elephant Point Matumi Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 52
Jaar gelys 15
Ligging
- R536 Kruger-weg, Paul Kruger-hek, Skukuza, 1350, Mpumalanga
- Gaste dink Elephant Point Matumi Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536 Kruger-weg, Paul Kruger-hek, Skukuza, 1350, Mpumalanga
- Geen kinders onder 12