Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Rest Forest Cottage and Cabin

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Forest Cottage
Selfsorg
Cosy Cabin
Selfsorg
Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Troeteldiere mag nie vlooie hê nie.
Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie, bring asb. beddens vir die troeteldiere.
Honde mag nie alleen in die kothuis gelaat word nie.
'n Deposito van R300 word met aankoms vir troeteldiere vereis. Dit word terugbetaal na inspeksie wanneer gaste vertrek.
Bring asb. leibande saam, daar is 'n lekker staproete.
Honde word nie in die SANParks-woud toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 142, Bibbyshoek, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhPy0J1MM31Vk3vcncgIrpfT9J8p97Kz1J2jsKvXOW9IzmsEtwA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Plot 142 Bibbyshoek 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.928944526667 22.972399248017
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem