Elephant View
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Plaas 428, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Elephant View bied verblyf in 'n selfsorgplaashuis wat sowat 11 km vanaf Plettenbergbaai, 'n kusdorpie op die Tuinroete, geleë is. Dié kothuis is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n intieme vakansie in 'n rustige omgewing.
Die huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, koffietafel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n moontlikheid dat gaste wild kan sien, en diegene wat die area wil verken kan die Knysna-olifantpark en verskeie restaurante besoek, of die bergfietsroetes aandurf.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Plaas 428, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Plaas 428, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap