+7
Selfsorg in Langeberg Glen

Elephant’s Heart 2

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netjiese en veilige plekkie en naby geleë aan Mediclinic Cape Gate. Heerlik gebly en plek is netjies. Naby genoeg aan Mediclinic Cape Gate. Net my persoonlike mening: Vorige selfsorg verblyf plek het bietjie meer moeite gedoen om gaste te verwelkom. Byvoorbeeld, as dit 2 persone is, 'n beskuitjie/koekie vir elk, asook koffie, tee, suiker en 'n klein boksie melk, selfs 'n botteltjie water. Koffie, tee, suiker was beskikbaar, maar slegs melk vir 1 persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine M
1 nag
5.0
Okt 2025

Good. I enjoyed my stay and will definitely book again. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Tuis gevoel, goeie kommunikasie. Netjies, gerieflik en baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Heerlik, rustig, netjies. Heerlik gebly, baie netjies en skoon. Eienaar baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendon G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker geslaap. Akkommodasie baie netjies en in 'n lekker stil area geleë. Baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie oulike oornagplek, sal weer daar bly in die toekoms. Lekker gebly, plek is goed toegerus met 'n wasmasjien en al.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Just perfect. Perfect for business or weekend stays. Easy access with all the amenities needed to make you feel at home. Quiet area with shops and highway access nearby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Netjies, gerieflik, moderne dekor en skoon. Het baie lekker gebly. Sal weer in die toekoms hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matheus R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Pleasant and cost-effective. Pleasant and comfortable. Quiet surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Baie stil omgewing, rustige nag gehad en lekker geslaap. Baie lekker. Netjies, skoon, baie mooi binne en buite. Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elephant's Heart Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 180

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 845
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 845
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 845
per nag (plek vir 2)
Bespreek

47 Hennop Road, Langeberg Glen, Cape Town, 7560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4494e8ab63aed554ddfceb08797564ffd787177c29d158b9819b38e14f79463e4976e03eeee8f45314510ecc85f18164f36a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R845 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 47 Hennop Road Langeberg Glen 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.834466929476 18.692818869023

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang