Elephant's Heart
Opsomming van Resensie
Louis B - Mei 2022
Gemiddeld
Ons het 1 nag oorgeslaap.
Hilmir J - Mei 2022
Gemiddeld
Baie lekker en gemaklik.
Janeatha G - Mei 2022
Gemiddeld
Fantasies.
Keenan Juwain C - Mei 2022
Gemiddeld
Awesome.
Bronwyn D - Apr 2022
Gemiddeld
Small and intimate.
Morton S - Apr 2022
Gemiddeld
Lekker en gemaklik.
Michele D - Mrt 2022
Gemiddeld
Baie netjies en rustig en daar is alles wat 'n mens nodig het.
Lilian S - Mrt 2022
Gemiddeld
Dit was 'n absolute plesier om by Caroline se perseel oor te bly.
Sandra N - Mrt 2022
Gemiddeld
Sal nie weer daarheen gaan nie.
Lees meerWillem N - Feb 2022
Gemiddeld
Baie netjiese en skoon plek, lekker geslaap.
Janeatha G - Feb 2022
Gemiddeld
Fantasies!
Surina M - Feb 2022
Gemiddeld
Was baie sentraal vir waar ons wou wees.
Daniëlle K - Feb 2022
Gemiddeld
Dit was baie lekker.
Judy B - Jan 2022
Gemiddeld
Skoon, netjies en veilig.
Ruddi D - Okt 2021
Gemiddeld
Wonderlik en gemaklik.
Ronel S - Okt 2021
Gemiddeld
Gerieflik perfek.
Shaneen F - Aug 2021
Gemiddeld
Verblyf was wonderlik.
Keenan Juwain C - Aug 2021
Gemiddeld
Home away from home.
Christo V - Jun 2021
Gemiddeld
Ons was baie gemaklik in die eenheid.
Marcel L - Jun 2021
Gemiddeld
Gemaklik, netjies en goed geleë.
Hilmir J - Mei 2021
Gemiddeld
Baie Lekker!
Hendrik Jacobus J - Apr 2021
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Christoff S - Apr 2021
Gemiddeld
Baie netjies, goeie waarde vir geld! Regte plek om te stop vir 'n oornag of 2.
Shannon V - Mrt 2021
Gemiddeld
Feels like home.
Melville H - Mrt 2021
Gemiddeld
Dit was lekker!
Keenan Juwain C - Mrt 2021
Gemiddeld
A home away from home.
Pierre C - Mrt 2021
Gemiddeld
Perfekte ligging!
Lodine V - Feb 2021
Gemiddeld
Ons kuier was maar baie kort, een aand, maar ons het dit vreeslik geniet, asook is dit in oulike plekkie, heerlik geslaap!
Anneke V - Des 2020
Gemiddeld
Ruim, skoon en veilig, beste in Brackenfell.
Gershwin W - Nov 2020
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Annelie E - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie lekker gebly, vriendelik, laat jou dadelik tuis voel.
Joe-ann L - Mrt 2020
Gemiddeld
Lovely stay at a lovely location.
Etienne S - Jan 2020
Gemiddeld
Gerieflike grootte vir twee persone met alles wat jy nodig het in die kombuis en badkamer.
Randall S - Jan 2020
Gemiddeld
Baie rustig gewees.
Ian P - Jan 2020
Gemiddeld
Gepas vir my behoeftes.
Curlen S - Des 2019
Gemiddeld
Rustig en lekker.
Nora J - Okt 2019
Gemiddeld
Sal hier kan bly vir altyd.
Elephant's Heart se terugvoer
Baie dankie Nora vir jou resensie!
Kom gerus weer!
Anya O - Okt 2019
Gemiddeld
'n Heerlike, gesellige plek om te ontspan met winkels en vermaak in die omgewing.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
A lovely, cosy spot to relax with shops and entertainment close by.
I really enjoyed our stay. It's quiet and secluded with friendly people who welcomed us.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Elephant's Heart se terugvoer
Thanks Anya, we're so happy you had a lovely stay with us.
Esmé B - Aug 2019
Gemiddeld
Skoon, veilige oornagplek.
Elephant's Heart se terugvoer
Baie dankie Esme, ons hoop om jou weer te sien.
Juanita V - Jul 2019
Gemiddeld
Dit was awesome.
Elephant's Heart se terugvoer
Dis baie gaaf van jou Jo-anne, dankie vir jou resensie
Mathilda H - Jun 2019
Gemiddeld
Baie lekker, en daar was als in wat 'n mens kan nodig kry.
Elephant's Heart se terugvoer
So bly jy'd lekker oornag by ons.
Elton P - Jun 2019
Gemiddeld
Wonderlik.
Elephant's Heart se terugvoer
Baie dankie Elton, kom gerus weer.
Ashley E - Mei 2019
Gemiddeld
Baie nice.
Elephant's Heart se terugvoer
Dankie Ashley, bly jy'd jou verblyf geniet.
Chris K - Apr 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Elephant's Heart se terugvoer
Baie dankie, Chris vir jou mooi resensie.
Kobus V - Apr 2019
Gemiddeld
Netjies skoon akkommodasie, stil woonbuurt en baie sentraal naby groot sentrums.
Lees meerElephant's Heart se terugvoer
Fantasties :)
Ons sien uit om jou weer te verwelkom.
Marilyn V - Mrt 2019
Gemiddeld
Lenie is 'n baie goeie bestuurder - sy het ons baie welkom laat voel.
Elephant's Heart se terugvoer
So bly ons kon julle help! Dankie vir jou woorde.
Fagma K - Feb 2019
Gemiddeld
Alles was perfek.
Elephant's Heart se terugvoer
Baie dankie, Fagma! Jy's enige tyd welkom terug!
Hilary S - Jan 2019
Gemiddeld
All good.
Elephant's Heart se terugvoer
Thank you Hilary, appreciate your review!
Jerome J - Jan 2019
Gemiddeld
Ruim en gemaklik.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Spacious and comfortable.
The place was neat, clean and very comfy. Host was very helpful and friendly and tried to make sure that everything was perfect. Will definitely recommend.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Elephant's Heart se terugvoer
Thanks very much for your review Jerome, we're so happy you enjoyed your stay.
Michelle B - Jan 2019
Gemiddeld
Dit was fantasties om daar te bly.
Elephant's Heart se terugvoer
Dankie Michelle, jou resensie is gewaardeer. Ons hoop om jou weer te sien.
Estimarié D - Jan 2019
Gemiddeld
Die eenheid was netjies.
Lees meerElephant's Heart se terugvoer
Goeiedag Estimarie,
Ek is baie teleurgesteld om te hoor die diens wat jy ontvang het is nie op ons standaard nie. Die eienaar was nie in die Kaap vir 'n paar weke nie en ons het n tydelike persoon gehad om mense inteboek. Die eienaar, is nou terug en ons is vanplan om n ontvangs area te bou en die eienaar sal self mense in en uitklok sowel as oorsien van die skoonmaak dames.
Weereens vra ons om verskoning vir die ongerief.
Baie dankie vir jou resensie!
Nicky G - Jan 2019
Gemiddeld
Verblyf was oukei.
Elephant's Heart se terugvoer
Beste Nicky,
Baie jammer om te hoor jy het probleme gehad om in te boek. Ek sal beslis uitvind hoekom die klokkie nie werk nie en sal ook 'n ander manier kry om inboek vinniger en geriefliker te maak.
Oor die verblyf, die bank in die voorkamer is 'n slaapbank wat afslaan. Dit is waar jou dogter kon geslaap het. Nie seker hoekom jy nie daarvan gesê is nie. Ek vra groot om verskoning daarvoor en sal met die dame daaroor praat.
Ek hoop jy sal weer terugkom. Ek sal persoonlik vir jou kom ontmoet en seker maak jy’s gemaklik.
Courtney D - Des 2018
Gemiddeld
Vriendelik, gemaklik en fantastiese diens.
Elephant's Heart se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie! Ons hoop om julle weer te sien.
Elzana B - Des 2018
Gemiddeld
Baie netjies.
Elephant's Heart se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Dit was n plesier om julle as gaste te ontvang.
Daniel J - Des 2018
Gemiddeld
Very convenient and close to hospital and the shopping mall.
Elephant's Heart se terugvoer
Thank you for your review, Daniel, we hope to see you soon!
Franco I - Des 2018
Gemiddeld
Het baie tuis gevoel.
Elephant's Heart se terugvoer
Dankie Franco, julle resensie word waardeer
Devin C - Nov 2018
Gemiddeld
Dit was baie aangenaam om daar te bly.
Elephant's Heart se terugvoer
Dankie Devin, ons hoop om julle weer te sien.
Reney V - Nov 2018
Gemiddeld
Gerieflik.
Elephant's Heart se terugvoer
Baie dankie Rene, kom gerus weer!
Susan J - Nov 2018
Gemiddeld
Verblyf fantasties.
Elephant's Heart se terugvoer
Baie gaaf om so te sê Susan, dankie. Ons is bly om te hoor jy's bly met die diens.
Dylan V - Okt 2018
Gemiddeld
Alles waaraan jy kan dink aan hoe 'n verblyf moet wees by hierdie plek is awesome verby!
Elephant's Heart se terugvoer
Baie dankie Dylan, dit was 'n plesier om jou te ontvang.
Josephine S - Sep 2018
Gemiddeld
The place is so cozy and convenient.
Elephant's Heart se terugvoer
Dankie Josephine, ons is bly jy was gemaklik. Ons hoop om jou weer te sien.
Jestin B - Sep 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Elephant's Heart se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Jestin, kom gerus weer.
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartstraat 17, Morgensterhoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom