Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eleven Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mainstraat 11, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eleven Guest House bied pragtige en kontemporêre oornagverblyf. Hierdie gastehuis is sentraal geleë en is naby winkels, boekwinkels, kunsgalerye en die Market on Main in Plettenbergbaai. Dit is ideaal vir besigheidsreisigers of vakansiegangers.

Dié gastehuis het 6 kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste kan bied, asook 'n gesinskamer met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Elkeen van die kamers het lugversorging, 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Verder het elke kamer 'n koffiestasie wat met 'n yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teeskinkbord toegerus is. Vir gaste wat wil werk, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar. Daar is 'n lieflike koffiewinkel op die perseel met knus sitplek wat ontbyt, koffie en ligte versnaperinge bedien. Gaste kry 1 parkeerplek per kamer op die perseel .

Plettenbergbaai is 'n kusvakansiedorp op die Tuinroete van Suid-Afrika en is bekend vir pragtige strande, die Robberg Skiereiland, strandmere en riviermondings, asook inheemse woude met riviere en die see wat besoekers lok.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Eleven Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Philippa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mainstraat 11, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eleven Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mainstraat 11, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2b428e8807295c4c40d8bcf006ec3cc8c2789dcbae1393dafee4bf991038e0f44cdea193cfa2b52aa7f0fcbd47b8ac247b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 11 Main Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0555922 23.3723653
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem