Elijara Kruger Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sparrow-weg 535, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
Elijara Kruger Lodge is naby die Krugerwildtuin geleë en kombineer gerief met natuurskoon. Hierdie verblyf bied privaatheid en rustigheid met wilde diere, soos koedoes, vlakvarke en nagapies wat vrylik op die perseel rondloop. Dit is 15 minute vanaf die Krugerwildtuin se Krokodilbrug-ingang en is die ideale verblyf vir natuurliefhebbers en avonturiers.
Dié drieslaapkamerhuis het lugversorging en bied slaapplek aan 11 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 dubbelbeddens en 'n stapelbed. Daar is 'n enkelslaapbank in die sitarea. Gaste deel 2 badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het, daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Daar is 'n ruim lapa met 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 2 leefareas met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV.
Die groot lapa het stoepmeubels en 'n onderdakswembad met 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot gratis vesel-internet en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Elijara Kruger Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Sparrow-weg 535, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sparrow-weg 535, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom