Elior Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Liesl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 259
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
De Wet D - Jan 2024
Algehele gradering
Enjoyable stay.
Barry V - Des 2023
Algehele gradering
Plek naby N1.
Daniel H - Aug 2023
Algehele gradering
Gasvry, bekostigbaar, goed toegerus, verwelkomend.
Marius D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame diens.
Annette D - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame eienaars.
Heidi V - Jan 2023
Algehele gradering
Perfek. Alles wat jy nodig het.
Sophia F - Jan 2023
Algehele gradering
Een nag oorgeslaap op pad Kaap toe.
Mornay V - Jan 2023
Algehele gradering
Die eienaar van die gastehuis is baie vriendelik, die geriewe is netjies en alles wat nodig is is daar in.
Gerrie E - Des 2022
Algehele gradering
Was 'n vinnige stop maar gerieflik.
Maretha Z - Jun 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaar.
Annelise V - Mrt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Jellene E - Feb 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Gert D - Des 2021
Algehele gradering
Gasvrye, skoon en rustige verblyf.
Fr J - Des 2021
Algehele gradering
Vinnig, maar baie lekker.
Maryke S - Nov 2021
Algehele gradering
Vir een aand het ons gevoel asof ons net sowel by die huis kon wees.
Zelda C - Okt 2021
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Tabi M - Sep 2021
Algehele gradering
It was a nice place to stay, a home away from home.
Dries K - Jun 2021
Algehele gradering
Bekostigbaar en veilig
Renier D - Jun 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Lauren G - Jun 2021
Algehele gradering
Pleasant, neat and cosy.
Ros K - Mei 2021
Algehele gradering
Happy with our stay there. It is good value for its price.
Werner B - Mei 2021
Algehele gradering
Huislik, skoon en netjies, vriendelik, perfek vir ons met ons 3 dogters.
Rina V - Apr 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Ralph D - Apr 2021
Algehele gradering
Was peaceful and the owners were extremely helpful and friendly.
Marco A - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons was verwelkom met goeie vriendelikheid.
Elmien S - Mrt 2021
Algehele gradering
Heel lekker!
Adam J B - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie mooi. Lekker geslaap.
Christo D - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornagplekkie.
Dries K - Mrt 2021
Algehele gradering
Veilige, skoon geriewe.
John S - Feb 2021
Algehele gradering
Baie tevrede met ontvangs en behandeling. Hulle pas COVID 19 protocols perfek toe.
Ronel V - Jan 2021
Algehele gradering
Die gasheer is baie vriendlik en professioneel.
Joan V - Des 2020
Algehele gradering
Excellent
Lokesh S - Des 2020
Algehele gradering
Nice place
Sanette L - Des 2020
Algehele gradering
Elior is puik.
Elsa G - Des 2020
Algehele gradering
Veilig en rustige omgewing.
Erika D - Nov 2020
Algehele gradering
Goeie plekkie om oor te slaap op pad Kaap toe.
Franswa K - Sep 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies, onderstandaard vir geld en verwagting.
Sandra S - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelike mense, netjies en skoon verblyf.
Amelda V - Aug 2020
Algehele gradering
Baie netjies.
Dean J - Aug 2020
Algehele gradering
Warmly received and helped with flat tyre. Rooms generously furnished and very comfortable and clean. Will definitely use again if the need arises.
Karinda B - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik en rustig gebly.
Coenie J - Feb 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Soloman B - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker gebly daar.
Renier L - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Johan C - Jan 2020
Algehele gradering
The best in Bloemfontein.
Robert D - Jan 2020
Algehele gradering
Absoluut goeie waarde vir geld!
Frikkie D - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik.
Rene V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker oornag daar. Die garage was 'n bonus, veral met die reën en hael wat geval het.
Guilluame S - Jan 2020
Algehele gradering
Skoon. Netjies, waarde vir geld.
Grant W - Des 2019
Algehele gradering
Clean and peaceful.
Emile C - Des 2019
Algehele gradering
Gemaklik vir die navorser na Bloemfontein.
Elsanne L - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker, vriendelike eienaar en oulike plekkie.
Prudence G - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was baie gemaklik.
Eleta G - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlike skoon en netjiese blyplek met alles wat benodig word.
Elior Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Eleta, en al ons ander wonderlike en gereelde gaste, vir jul mooi woorde. Dit is heerlik om julle by ons te ontvang.
Vriendelike groete
Ons 3 by Elior Guest House
Wessel B - Okt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Mandy M - Sep 2019
Algehele gradering
Bekostigbaar, vriendelike en behulpsame diens en net reg vir 'n intieme gesin.
Chantal D - Sep 2019
Algehele gradering
Baie veilig, netjies, ruim en aangenaam.
John H - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Pieter K - Aug 2019
Algehele gradering
Ons verblyf was gerieflik en rustig.
Lees meerAshley W - Jul 2019
Algehele gradering
Goedkoop, warm en veilige oornaggeriewe.
Hannes O - Jul 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Werner V - Jul 2019
Algehele gradering
Heel gerieflik en waarde vir geld.
Jenny U - Jun 2019
Algehele gradering
Snoesig.
Danie V - Jun 2019
Algehele gradering
Great.
Anton M - Jun 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaars.
James B - Jun 2019
Algehele gradering
Elementêre ou tipe, maar goed toegerus.
Genene O - Jun 2019
Algehele gradering
Awesome stay.
Karl M - Jun 2019
Algehele gradering
Baie tevrede.
Sanette L - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon verblyf.
Rhyn V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Amelia P - Apr 2019
Algehele gradering
Was rustig en stil, het lekker geslaap.
Nelia S - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig en gemaklik, goeie waarde vir geld.
Daniel D - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het 'n baie aangename verblyf gehad en sal dit hoogs aanbeveel.
Christine V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik met als wat jy nodig het!
Ricci F - Mrt 2019
Algehele gradering
Clean, safe, value for money accommodation.
Quin T - Feb 2019
Algehele gradering
Extremely impressive.
Karen M - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was 'n goeie ervaring.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Lorraine P - Jan 2019
Algehele gradering
Stil area.
Hennie S - Jan 2019
Algehele gradering
Comfortable overnight stay.
Hemelia M - Jan 2019
Algehele gradering
Veilige, rustige en pragtige plekke.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Xolile N - Des 2018
Algehele gradering
It was a pleasure to stay at Elior Guest House.
Liza S - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Corrie B - Des 2018
Algehele gradering
Rustig.
Guilluame S - Des 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld en vriendelike diens.
Lucas K - Nov 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Anton K - Okt 2018
Algehele gradering
Although the decor is old and colourful, it was spacious and clean!
Sarina D - Sep 2018
Algehele gradering
Our stay at Elior Guest House was peaceful, restful and very enjoyable. Beautiful garden with a lot of tranquility.
Rizwann M - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was baie gemaklik en mooi.
Trudie B - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik en baie gemaklik.
Magy R - Aug 2018
Algehele gradering
Presies wat ons wou gehad het.
Marizelle S - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflik naby en ons gashere is geweldig behulpsaam en vriendelik.
Lees meerZandile M - Aug 2018
Algehele gradering
It was an affordable place near to malls, schools and hospitals
Berli O - Jul 2018
Algehele gradering
Veilige, rustige verblyf.
Eugene L - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekende ontvangs en sal ongetwyfeld weer van hierdie oorslaap gebruik maak.
Annelise V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Baie gasvry.
Adele P - Jul 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Lizl V - Jul 2018
Algehele gradering
Skoon, veilige, vriendelike plek om oor te slaap.
Tommy L - Jul 2018
Algehele gradering
Kommunikasie en organisering van Liezl was puik, baie vriendelik en ons was dadelik tuis.
Rolene K - Jul 2018
Algehele gradering
'n Tuiste weg van jou eie nes.
Alida G - Jun 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou.
Johan G - Jun 2018
Algehele gradering
Baie netjies en uitstekende waarde vir geld!
Anton H - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was aangenaam en die personeel was baie hulpvaardig. Sal weer daar oornag. Aangenaam en nie ver van die besigheidsentiment nie.
Francois L - Mei 2018
Algehele gradering
Ons is baie gasvry ontvang en het lekker gekuier en dit geniet.
Wendy C - Apr 2018
Algehele gradering
Die Sunrise plekkie het alles wat jy benodig.
Elior Gastehuis se terugvoer
Hallo Chris
Baie dankie vir julle mooi boodskap, dit was lekker om julle te ontmoet.
Ek gebruik ook hier die geleentheid om vir al ons wonderlike gaste dankie te sê vir hulle ondersteuning.
Vriendelike groete, Liesl.
Annelien L - Apr 2018
Algehele gradering
Was gemaklik en het tuis gevoel.
Jannie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantastiese gasvryheid, skoon, netjies en sommer lekker om daar te bly!
David N - Feb 2018
Algehele gradering
Veilige blyplek en waarde vir geld.
Nico B - Feb 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld netjies en still goeie sekuriteit.
Rynhardt D - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was baie rustig en gerieflik.
Natasha C - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Frikkie D - Jan 2018
Algehele gradering
Aangenaam, gerieflik en veilig.
Corlia B - Jan 2018
Algehele gradering
Ideale oornag-verblyf.
Lees meerJean J - Jan 2018
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Johanna C - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderlik om te rus na 'n lang reis in 'n mooi skoon, gerieflike plek.
Henk T - Jan 2018
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Duane C - Des 2017
Algehele gradering
Elior Gastehuis.
Vivienne F - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike diens.
Susan V - Des 2017
Algehele gradering
Vrystaat gasvryheid net te lekker
Johan E - Des 2017
Algehele gradering
Gelukkig en mense vriendelik.
Stefan D - Des 2017
Algehele gradering
Verblyf vir een aand.
Jean J - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens en beslis waarde vir geld.
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Sarel V - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties. Sal weer daar bly.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Barries B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie rustig, vriendelike diens met veilige parkering.
Martin W - Sep 2017
Algehele gradering
Oornag besoek op reis tussen Gauteng en die Kaap.
Elior Gastehuis se terugvoer
Hallo van Elior,
Jammer oor die lawaai in die omgewing. Ons was net so radeloos.
Gelukkig is dit nie n gereelde ding nie dit het nog net 2 keer in die 7 jaar gebeur
wat ons gastehuis oop is en ook nie voorheen to 5 uur nie.
Ek twyfel of dit sou help om polisie te bel, maar ons deel jou frustrasie.
Vriendelike groete,
Liesl.
Attie J - Aug 2017
Algehele gradering
Netjies skoon en alle benodigdhede beskikbaar.
Hettie V - Aug 2017
Algehele gradering
Vriendelik, gerieflik!
Anecke V - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker gemaklik met heerlike warm komberse op lekker sagte matrasse.
Debora L - Jul 2017
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en waarde vir geld.
Elize C - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Riana V - Jul 2017
Algehele gradering
Netjiese, vriendelike verblyf.
Anel V - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker oornag by Elior.
Jolandi V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Johnny C - Mei 2017
Algehele gradering
Was uitstekend en baie rustig.
Louis V - Mei 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Joe M - Mei 2017
Algehele gradering
Een aand, skoon en aangenaam.
Driekie L - Mei 2017
Algehele gradering
Gasvry, rustig en baie netjies.
Nico C - Apr 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam, hulle is baie behulpsaam, goed geleë.
Elsabé V - Apr 2017
Algehele gradering
Geskik vir oornag.
Madel V - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Johanna C - Apr 2017
Algehele gradering
Rustigheid na 'n lang reis.
Hanli L - Apr 2017
Algehele gradering
Veilig, huislik en baie vriendelike gasvrou.
Wayne P - Feb 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Annatjie N - Jan 2017
Algehele gradering
Wonderlik, vriendelik en gasvry.
Elior Gastehuis se terugvoer
Hallo van Elior,
Ek wil net graag al julle wonderlike gaste bedank wat ons werk 'n plesier maak en dan die liefde van julle kant af ook.
Baie dankie aan almal, dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete
Liesl.
Nellie V - Jan 2017
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Elizabeth M - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Lindi J - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker!
Hannes V - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker rustig en stil.
Jenine M - Des 2016
Algehele gradering
Vir 1 aand se verblyf is dit seker voldoende, maar nie langer as dit nie.
Elizabeth Gertruida F - Des 2016
Algehele gradering
Dit was glad nie 'n goeie ervaring nie.
Elior Gastehuis se terugvoer
Hallo van Elior,
Jammer om te hoor gas was nie tevrede nie, maar
Ons kon sien dat hulle nie uitgeknip is vir oornag in n ekonomiese klas gastehuis nie.
Werner G - Des 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Bea-mari B - Des 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Jacoléne V - Des 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en hulpvaardige gasvrou.
Yushri H - Des 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Hennie D - Nov 2016
Algehele gradering
Ongelooflike vriendelike mense.
Jan V - Okt 2016
Algehele gradering
Stil en rustige omgewing. Lekker ruim.
Henriette S - Aug 2016
Algehele gradering
Verblyf met uitgebreide familie vir sportdoeleindes.
Elior Gastehuis se terugvoer
Hallo van Elior,
Ons vra verskoning as daar stof was, ons probeer alles perfek hou, maar glipse gebeur soms.
Ek wil net noem dat oond wel werk, ek het gou gaan seker maak,
Die gas het waarskynlik net die temperatuur knop gedraai en die die skakelaar waar mens bak of grill kies ook aangesit nie.
Louise D - Aug 2016
Algehele gradering
Vriendelike gasvryheid. Mens voel tuis.
Garth G - Aug 2016
Algehele gradering
Thank you for your hospitality and kindness. We have enjoyed our stay!
Louis V - Aug 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lariza H - Aug 2016
Algehele gradering
Baie aangename verblyf in 'n gerieflike, netjiese volledig toegeruste eenheid.
Leandra H - Jul 2016
Algehele gradering
Baie aangename plekkie.
Christa R - Jul 2016
Algehele gradering
Alles was netjies, gerieflik en goeie waarde vir geld met lekker tuisgebakte beskuit.
Letichia K - Jun 2016
Algehele gradering
Stunning.
Erich P - Jun 2016
Algehele gradering
Baie gerieflike, skoon, netjiese verblyf, maklik bereikbaar, baie veilig met 'n baie vriendelike, gasvrye ontvangs!
Lees meerHettie E - Jun 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, en gul en hartlike lekker geselskap.
Willie D - Jun 2016
Algehele gradering
Gasvry, gesellig en vriendelik.
Yanka A - Mei 2016
Algehele gradering
Dit was 'n goeie rustyd saam met die besige program wat ons gehad het.
Walter B - Mei 2016
Algehele gradering
Vriendelik, rustig en lekker geslaap!
Marthie D - Apr 2016
Algehele gradering
Interessant.
Elior Gastehuis se terugvoer
Dit is net 'n ou styl huis, maar het geen krake en is siersteen wat nie verf nodig het nie. Die gastehuis is ook nie vir sakemanne bedoel nie, dit is in 'n goeie gemiddelde woonbuurt en is 'n "Budget " slaapplek vir gesinne wat nie emmers geld wil betaal vir oornag nie. Die area is ook nie sleg soos beweer nie, ons sukkel nie soos baie woonbuurte met kriminele nie.
Hermien L - Apr 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Frikkie E - Apr 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Brenda V - Apr 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Anro D - Apr 2016
Algehele gradering
Veilige gesinsomgewing met uitstekende diens.
Manie V - Apr 2016
Algehele gradering
Beddegoed is netjies en skoon. Koffie, tee en beskuit verskaf. Omgewing is egter nie goed nie en huis het dringend aandag nodig.
Elior Gastehuis se terugvoer
Gas noem dat parkering nie onderdak is nie. dit is nie waar nie, daar is 'n toesluit enkel motorhuis per eenheid beskikbaar,
Hoekom het hulle nie voertuig ingetrek nie?
Ek kan nie dink wat met die draagbare braai skort nie, dit is net 2 jaar oud.
Die Stoepstel is wel nou verbleik, maar ons trek stelle elke 2 jaar oor, as sy mooi gekyk het is van die stoele al nuut oorgetrek.
Die ou tennisbaan parkering het al barste op lasse maar ons is ook geleidelik besig om die uit te kap en op te vul, nie een dag se werk nie aangesien ons dit self doen. Die eenhede binne is eers belangriker .
Ook is ons nie in 'n slegte buurt nie, ons het baie min probleme met geraas en diefstal.
Johan K - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was goeie waarde vir geld en baie moeite word met die skoonmaak gedoen.
Liza A - Mrt 2016
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en vriendelik gasvrou.
Li W - Mrt 2016
Algehele gradering
Very creative and definitely worth the money.
Ansie M - Feb 2016
Algehele gradering
Baie basies toegerus, maar skoon en netjies.
Jan C - Feb 2016
Algehele gradering
Aangename en vriendelike ontvangs.
Elior Gastehuis se terugvoer
Ons kan ongelukkig nie veel doen aan die waterdruk wat met tye laag is nie. Ons het loodgieters gekry vir advies maar hulle kon ook nie help nie. Dit is maar oor die erge droogte, dit sal weer regkom sodra ons goeie reën gehad het.
Rudolph V - Feb 2016
Algehele gradering
Een woord beskryf Elior vir my: effektief.
Jane S - Jan 2016
Algehele gradering
Vir die prys baie vriendelike ontvangs en plekkie skoon.
Pieter O - Jan 2016
Algehele gradering
Goeie oornag-gastehuis.
Tjokkie B - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was baie warm en die woonstel kort lugversorging.
Corrie M - Jan 2016
Algehele gradering
Oase na 'n lang, warm dag op die pad.
Sune F - Jan 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Antoinette P - Des 2015
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang.
Elior Gastehuis se terugvoer
Die kamer waarin hierdie gaste geslaap het was warm, maar dit was die warmste paar dae in die geskiedenis van SA, gewoonlik is dit heel leefbaar met die waaiers.
Dit is net nie waar dat die stort nie werk nie, ek het dadelik toe ek hier lees dubbel gaan seker maak en stort spuit sterk, dalk het daar net op daardie oomblik te veel mense gestort of stort is verkeerd gebruik. (Die gas het 2 keer in dieselfde eenheid oorgeslaap, hoekom het sy nie die probleem kom aanmeld dat ons kon help nie, ek vra altyd dat gaste ons dadelik in kennis stel as daar n probleem is)
Ook kon ons nie vooraf kamer oopmaak nie, te veel sand dwarrels met die droogte, anders was kamer toe onder stof as hulle kom.
Sy noem dat daar nie ander ventilasie as die deure is nie, maar dit is onwaar, daar is benewens die waaiers en 2 oopmaak venster in elke vertrek wat dit n totaal van 6 maak in eenheid.
Ook is daar veiligheid deure voor skuifdeure wat dit veilig maak om deure oop te los as dit warm is, veiliger as stal-deure waar enigeen net kan oorklim.
Rene S - Des 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik en ontspanne, met gemoedsrus vir die motor wat in die toesluitmotorhuis was.
David E - Des 2015
Algehele gradering
Vriendelike, rustige en veilige plek om oor te slaap. Waarde vir geld.
Ronelle K - Nov 2015
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Beanca F - Nov 2015
Algehele gradering
Nie sleg nie en bied waarde vir die geld.
Juanita R - Nov 2015
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Charlet S - Sep 2015
Algehele gradering
Die mense is baie oulik en daar is privaatheid.
Lees meerCobus B - Jul 2015
Algehele gradering
Snoesig, stil en goedkoop.
Hannatjie M - Jul 2015
Algehele gradering
Sal definitief weer daar gaan bly.
Liezel R - Jun 2015
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Adele B - Jun 2015
Algehele gradering
Rustig!
Hendrik K - Jun 2015
Algehele gradering
Vriendelike diens en waarde vir geld.
Abel J - Jun 2015
Algehele gradering
Het in Bloemfontein oorgeslaap onderweg Kaap toe.
Elrika B - Mei 2015
Algehele gradering
Dis was 'n rustige, heerlike wegbreek.
Annatjie B - Mei 2015
Algehele gradering
Alles was in 'n puik toestand.
Anton D - Mei 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Riana L - Mei 2015
Algehele gradering
Die gastehuis is soos 'n oase. Na 'n lang rit kan mens lekker ontspan.
Eugenie M - Apr 2015
Algehele gradering
Lekker.
Werner R - Apr 2015
Algehele gradering
Sal dit aanbeveel vir oornagverblyf.
Maynard V - Apr 2015
Algehele gradering
Gasvrou baie hulpvaardig, Wi-Fi het nie gewerk nie. Baie goed geleë vir toegang tot N1
Retha M - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie vriendelike diens!
Nellie V - Mrt 2015
Algehele gradering
Ongelooflik gasvry. Baie netjies en veilig.
George V - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Antionette P - Jan 2015
Algehele gradering
Kamer netjies. Alles wat jy benodig.
Hester D - Jan 2015
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Geoffrey E - Des 2014
Algehele gradering
Rustige en stil omgewing. Kon lekker rus. Veilige Parkering.
George N - Des 2014
Algehele gradering
Baie goed ontvang!
Dawid D - Des 2014
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir een of twee aande se slaap is daar.
Zanele N - Nov 2014
Algehele gradering
A perfect place to be.
Louise N - Nov 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik!
Pieter S - Okt 2014
Algehele gradering
Rustige area.
Jackie R - Okt 2014
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid!
Otto K - Okt 2014
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld met van die vriendelikste mense wat jy ooit sal teëkom.
Eurika O - Okt 2014
Algehele gradering
Uitstekende diens, baie netjies en skoon.
Joy N - Sep 2014
Algehele gradering
Eienaars is vriendelik.
Tersia Du Plessis D - Sep 2014
Algehele gradering
Mense baie vriendelik en hulpvaardig.
Hettie V - Aug 2014
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam, uitstekende diens - fantasties in die prysklas!
Hilda S - Jul 2014
Algehele gradering
Baie basies.
Anetta K - Jun 2014
Algehele gradering
Vriendelik en 'n behulpsame gasvrou!
Hermien L - Mei 2014
Algehele gradering
Netjies en skoon, goeie waarde vir geld.
Marion W - Mei 2014
Algehele gradering
Great value for money. Hostess warm and welcoming.
Lezanne N - Apr 2014
Algehele gradering
Vriendelike diens!
Lynette J - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik!
Lise G - Mrt 2014
Algehele gradering
Skoon en netjies maar baie baie klein
Gerda F - Mrt 2014
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Suzan V - Feb 2014
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en privaat ... sal weer daarvan gebruik maak.
Gavin M - Feb 2014
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf.
Pieter L - Feb 2014
Algehele gradering
Baie lekker en rustig!
Mojabeng M - Jan 2014
Algehele gradering
Decent
Philip B - Jan 2014
Algehele gradering
Ons het tuis gevoel en sal weer by Elior oorbly.
Karel H - Des 2013
Algehele gradering
Anngenaam en rustig.
Venetia F - Des 2013
Algehele gradering
Fantastic
Hettie K - Des 2013
Algehele gradering
Vriendelike mense, skoon en netjiese akkommodasie!
Richard V - Des 2013
Algehele gradering
Baie lekker!
Andre B - Des 2013
Algehele gradering
Voortreflik en julle sal my beslis weer sien!
Liana R - Des 2013
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Jurie B - Nov 2013
Algehele gradering
Baie goeie oornag-akkommodasie.
Nosipho S - Okt 2013
Algehele gradering
It is the place to go to if you're looking for something affortable
Toy N - Okt 2013
Algehele gradering
Elior House is very clean, situated near a shopping centre and very safe.
Ansa R - Okt 2013
Algehele gradering
Excellent attention to comfort & convenience. Great!!!
Madeleine H - Sep 2013
Algehele gradering
Vriendelike en dierbare mense wat ons BAIE WELKOM LAAT VOEL HET!
Marilese V - Sep 2013
Algehele gradering
Klein, maar skoon en alles wat mens nodig het!
Stef S - Sep 2013
Algehele gradering
Wonderful
Peter V - Aug 2013
Algehele gradering
Rustige verblyf in Bloem.
Naomi V - Jul 2013
Algehele gradering
Absoluut fantasties! Baie vriendelike gasvrou - baie seker gemaak ons is gerieflik.
Chris S - Mei 2013
Algehele gradering
Lekker
Charles W - Apr 2013
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie.
Tracey S - Jan 2013
Algehele gradering
Comfortable, friendly and very welcoming
Deon G - Des 2012
Algehele gradering
Excellent service and value for money.
Susan B - Des 2012
Algehele gradering
I enjoyed my stay!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Long Tom-straat 10, Generaal de Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat