- 14 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 86 Long Street, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Elizabeth House is 'n lieflike gastehuis in Sandbaai, tussen Hermanus en Onrus. Die eenheid is lekker naby pragtige strande, staproetes op die rotse langs die kus en die Hemel-en-Aarde-vallei.
Die verblyf word in 7 en suite-kamers gebied. Die kamers het elk ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n kroegie, kluis en ’n TV met sekere DStv-kanale in.
Die gastehuis het 'n eetkamer met ’n koffiemasjien en daar is ’n lieflike swembad en braai-area wat gaste kan gebruik. Ontbyt en pendeldienste van en na die lughawe kan teen ’n ekstra koste gereël word.
Hermanus is bekend vir walviskyk in die seisoen, die wynlandgoedere in die omtrek en die lieflike strande en natuurreservate.
Daar is ook 'n kragopwekker in geval van beurtkrag.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die kamer het dekor met ’n tikkie rooi. Dit is op die grondverdieping, naby die kombuis, eetarea, swembad en braai-area. Die kamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Ander geriewe in die kamer sluit ’n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n kroegie in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen betaal 100% van die deeltarief.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het dekor met ’n tikkie turkoois. Dit is die grootste kamer en het sy eie uitgang na die tuin. Die kamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Ander geriewe in die kamer sluit ’n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n yskassie, elektriese kombers, paneelverwarmer en 'n waaier in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen betaal 100% van die deeltarief.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het dekor met ’n tikkie oranje. Dit is op die grondverdieping, naby die kombuis, eetarea, swembad en braai-area. Die kamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Ander geriewe in die kamer sluit ’n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n kroegie in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen betaal 100% van die deeltarief.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het dekor met ’n tikkie blou en daar is ’n privaat balkon met ’n tafel en stoele. Dit is op die eerste verdieping en is naby die eetarea, swembad en braai-area op die onderste verdieping. Die kamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Ander geriewe in die kamer sluit ’n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n kroegie in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen betaal 100% van die deeltarief.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het dekor met ’n tikkie geel. Dit is op die grondverdieping, naby die kombuis, eetarea, swembad en braai-area. Die kamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Ander geriewe in die kamer sluit ’n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n kroegie in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen betaal 100% van die deeltarief.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het dekor met ’n tikkie groen. Dit is op die grondverdieping, naby die kombuis, eetarea, swembad en braai-area. Die kamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Ander geriewe in die kamer sluit ’n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n kroegie in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen betaal 100% van die deeltarief.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het dekor met ’n tikkie blou en goud. Dit is een van die grootste kamer en het ’n privaat balkon met ’n uitsig oor die tuin. Dit is op die eerste verdieping naby die onderste eetarea, swembad en braai-area. Die kamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Ander geriewe in die kamer sluit ’n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n kroegie in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen betaal 100% van die deeltarief.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Scarlet
- Slegs verblyf
- Arctic
- Slegs verblyf
- Amber
- Slegs verblyf
- Azure
- Slegs verblyf
- Honeydew
- Slegs verblyf
- Olive
- Slegs verblyf
- Goldrust