Sentraal Potchefstroom Akkommodasie by Elizabeth's Manor | LekkeSlaap
+52

Elizabeth's Manor

32 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr James Moroka-laan 93, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 160 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Elizabeth's Manor is 'n gastehuis in Potchefstroom se middestad. Hierdie Tudorstyl-huis is oorspronklik in 1963 gebou en die eienaar, Lizette Smit, het besluit om die eertydse familiehuis op te knap en dit te verander in 'n huislike B&B.

Alhoewel die huis in die middestad is, is dit baie stil en rustig aangesien al die kamers aan die agterkant van die luisterryke en vreedsame tuin is. Die verblyf bestaan uit 'n kamer met koningin- of koninggrootte-beddens en 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, lugversorging, yskassie en tee-
en koffiemaakgeriewe in.

Die swembad en groot bome nooi jou uit om in die tuin te sit en ontspan en net die pragtige voëllewe en vrede te geniet.

Elizabeth Manor is gerieflik na aan alle geriewe soos die Kenneth McArthur Atletiekstadion en die Olienpark Rugbystadion en die Universiteit van Noordwes is net 2 km van ons af. Elizabeth Manor is in dieselfde straat as die Mooirivier Mall en die Medicross Mediese Sentrum is binne stapafstand.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 32 resensies vir Elizabeth's Manor
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Dr James Moroka-laan 93, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Elizabeth's Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr James Moroka-laan 93, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkMTAxNWVlLWMyNzMtNDA3Ny1iNjczLWVlMjE4YmI0YzYwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 160  per nag (vir 2 persone) 32 5 1 5 95 James Moroka Street Potchefstroom 2520 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.71024 27.09206
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za