LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ellesmere 401 | LekkeSlaap
+19

Ellesmere 401

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dock-weg, Ellesmere 401, Victoria & Alfred Waterfront, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 999 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Ellesmere 401 is 'n luukse woonstel vir 6 gaste in die V&A Waterfront en het 'n uitsig oor die kanaal en die V&A Waterfront-stadsbeeld.

Die woonstel is op die vierde verdieping en word via 'n hysbak bereik. Dit het lugversorging, 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer. Een van die slaapkamers het 'n uitsig oor die kanaal, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet.

Die tweede slaapkamer het ook 'n uitsig oor die kanaal en deel 'n badkamer met die derde slaapkamer. Dié badkamer het 'n stort, bad en toilet. Die derde slaapkamer het 'n uitsig op Tafelberg. Elk van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed. Linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die moderne oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n etenstafel, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe oor naweke en op openbare vakansiedae.

Die sitkamer het 'n TV met internetverbinding sodat gaste kan stroom en optiesevesel-internet is ook beskikbaar. Die area lei na 'n balkon wat noord front met 'n uitsig oor die kanaal, asook 'n stoep met 'n uitsig oor die kanaal.

Ellesmere 401 is op 'n omheinde residensiële landgoed met beheerde toegangspunte en sekuriteit. Dit is in die V&A Waterfront, wat 'n wye verskeidenheid winkels, restaurante, besienswaardighede soos die Two Oceans Aquarium en aktiwiteite soos bootvaarte en helikoptervlugte bied.

Slaapplek

’n Bespreking by Ellesmere 401 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Dock-weg, Ellesmere 401, Victoria & Alfred Waterfront, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 999
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 999
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dock-weg, Ellesmere 401, Victoria & Alfred Waterfront, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2570a439a78130a0e49586336a7d8a225853ff20dde34ad0b4678a5b2b034c982205c197a0a0f18c05eb0b83e295278819e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 999  per nag(plek vir 6) Dock Road Ellesmere 401 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.910631681869 18.419698451953
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!