LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ellie Blue | LekkeSlaap
+27

Ellie Blue

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 285, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ellie Blue is in Voëlklip, Hermanus, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers en slaapplek vir 6 gaste. Die 3 slaapkamers is op die boonste verdieping en daar is 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die speelkamer is op die onderste verdieping en het ook slaapplek. Daar is 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die speelkamer het 'n snoekertafel.

Die kombuis is ook op die boonste verdieping en dit is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar 'n wasmasjien.

Die sitkamer het gemaklike banke en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul etes saam kan geniet. Die speletjieskamer het 'n snoekertafel en gemaklike sitplek.

Buite is daar braaigeriewe en 'n stort om die seesand af te was. Daar is 'n tafeltennistafel in die motorhuis en 'n veerpyltjiebord.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Daar is pragtige voetslaanroetes in die berg naby die huis en die kuspaadjie wat jy in die area kan loop is iets wat nie gemis kan word nie. Daar is 4 bekende strande naby die huis: Grotto-strand, wat die naaste is, en Voëlklip, Kammabaai en Langbaai is 5 minute van die huis af. Die dorpie het lieflike restaurante en koffiewinkel en is omring deur wynplase wat bekend is vir wynproe.

Slaapplek

’n Bespreking by Ellie Blue sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Ellie Blue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 5de Straat 285, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ellie Blue het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 285, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnB1nuKZnR2qN3TEkAJaR9ZV3AupmDv4cxxf4ocrQdWvDpk0lX3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 285 5th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.411085211094 19.29668030449
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!