Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ellie's Place

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Ellie's Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Darren S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren S

Baie aangenaam en rustig.

Eienaars is baie vriendelik en het my dadelik laat welkom voel. Baie rustige area indien jy wil wegkom van raas van die stadlewe. Sal Ellie's Place definitief aanbeveel aan enige iemand wat Bredasdorp wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha A
Besigheidsreis

Very friendly reception, lovely place and good value for money.

A very warm reception from the host. Very clean, well-appointed self-catering unit. Ideal for the business traveler.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ellie's Place se terugvoer

Baie dankie Samantha was heerlik om julle te ontvang. Julle is altyd welkom. Die gaste het die plek baie netjies gelos en word beslis aanbeveel.
Groete Elna

Ellie's Place
Leonore S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonore S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker

Elna en haar eggenote het ons met ope arms ontvang. Vriendelik en baie behulpsaam. Die heerlikste koffie geniet. Sterkte met alles vorentoe

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ellie's Place se terugvoer

Leonore
Dit was baie lekker om julle by ons te ontvang. Die plekkie is 100 persent skoongelos. Ek sal graag weer wil ontvang aangename gaste.

Ellie's Place
Ruthmilla T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruthmilla T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome en die vriendelikheid en diens wat ek ontvang het was puik.

Met die aankoms was ons warm verwelkom. Vriendelike mense en ons was op die hande gedra. Ek sal weer gebruik maak van hierdie plek. Ek gee die plek 100/100. Ek was al by baie gastehuise en selfsorg-eenhede, maar hierdie een was tops. Dankie Elna en gesinne. Sien binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 6, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyn2r1JUdS2L1eUIVNJmPjuTPQSWxvj02iyEK73pobmhiwbGCPT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 6 President Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.528721719467 20.033933490751
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem