Ellis Nest
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ukhozi-rylaan 681, Oak Lane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Ellis Nest is 'n bekoorlike huis op Oaklane Estate, Dullstroom. Hierdie selfsorghuis bied 'n pragtige uitsig op die Steenkampsberge en is die ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na vakansieverblyf weg van die stadsgedruis.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die gastetoilet met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, kaggel, 'n TV met DStv en rusbanke.
Die huis lei na 'n stoep met sitplek en 'n uitsig op die Steenkampsberge en oor die dam waar gaste kan kunsvlieghengel.
Slaapplek
’n Bespreking by Ellis Nest sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 3
Ligging
- Ukhozi-rylaan 681, Oak Lane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Ellis Nest het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ukhozi-rylaan 681, Oak Lane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom