Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elly's Place

Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 1 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Ixia Straat, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Elly's Place bied gerieflike verblyf met 'n tikkie Nederlands in die plattelandse dorpie, Darling. Dié bekoorlike dorpie is tussen wingerde en goue koringvelde geleë.

Ons bied 'n dubbelkamer met 'n koningingrootte-bed met 'n privaat ingang wat lei na 'n pragtige tuin en swembad. Die kamer het 'n volledige en suite-badkamer en 'n patio met braaigeriewe. Franse deure lei na die braaistoep en 'n tuin met 'n swembad. Koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar in die kamer en daar is 'n yskas op die stoep. Lugversorging en 'n paneelverwarmer is beskikbaar.

Darling is tradisioneel bekend vir sy pragtige wildeblomme, maar het baie meer om vir besoekers te bied. Dit is die perfekte naweek-wegbreekbestemming. Gaan kyk na 'n vertoning by Evita se Perron, spandeer 'n dag langs die strand in Yzerfontein of verken wat dié lekker dorp het om te bied. Darling is 75 km van Kaapstad af en op die Weskuspad. Dit is 25 km van Yzerfontein se strand af.

Darling is een van daardie dorpies waar jy kan sit en verwag om 'n perdekar deur die straat te sien ry. Die lieflike, gerestoureerde Victoriaanse huise en eeu-oue bome maak die dorp selfs meer bekoorlik.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 26 resensies vir Elly's Place
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 10

Ligging

  • 17 Ixia Straat, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elly's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Darling Weskus Wes-Kaap
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Ixia Straat, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyNjBmZjA5LWQ3OWItNGM3ZC1hYzRkLTE5NGFjNWVkNDAzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 17 Ixia Street Darling 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.382795520969 18.386954685389
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem