+36

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 634 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Abie V
1 nag
5.0
Feb 2026

Gerieflik. Eienaars was gasvry. Baie lekker gebly. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dick O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig en gerieflik. Ons is baie gasvry ontvang en was baie hulpvaardig. Alles was netjies en skoon. Haar konfyt is baie lekker. Lekker gebly en sal weer daar oorbly as die geleentheid hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Geen probleme ervaar nie, goeie kommunikasie. Heerlike kos en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieth B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Goeie waarde vir geld en baie netjiese plek! Elsa is so 'n aangename mens en het uit haar pad uitgegaan. My man is 'n diabeet en sy het spesiale moeite met die kos gedoen vir hom. Ons het heerlik geslaap en lekker uitgerus opgestaan vir die pad terug Pretoria toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Gasvry, gerieflik en rustig. Ons het baie lekker gebly. Sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak. Kliente diens was uitstekend, vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie netjies en 'n baie oulike gasvrou. Perfekte gastehuis om te oornag en die aandete was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenny L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Rustig, veilig, skoon, gemaklik. Tweede keer by Elsa en dit was weer fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet B
1 nag
5.0
Jan 2026

Elsa's@27 die perfekte oornag plekkie. Kamer 1 was ruim en baie gerieflik ingerig vir 5 volwassenes. Alles was netjies en skoon. Ons het heerlik gekuier op die private stoepie. Elsa is 'n juweel van 'n gasvrou, sy is so vriendelik en het ons hartlik ontvang. Haar personeel is uitstekend opgelei en baie vriendelik. Sy het die nodige eetgerei en benodigdhede voorsien om te kan braai. Die lugversorging was 'n groot pluspunt. Ons het die volgende oggend ontbyt geëet, so heerlik gewees. Ons kon ontspan en goed uitrus vir ons reis terug huistoe. Ons kan Elsa's @ 27 met soveel vertroue aanbeveel. Dankie vir die ontspanne tydjie saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Rustig en lekker! Dit was heerlik, dankie! Sal beslis weer daar slaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Lieflike verblyf! Ons het heerlik gekuier en Elsa en haar dogter was amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 634

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

27 Richmond Street, Britstown, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApY3aRU0m8XqGx8n4hbSYypbZmRSAKvLL9FjMzpfpOYb3vXqPAW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 634 5 1 5 27 Richmond Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.589145457545 23.502006232738
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang