+22
Selfsorg in Laingsburg

Eltos Karoo Stay Guest Farm

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • N1, Eltos Farm, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Eltos Karoo Stay Guest Farm is in Laingsburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende.

Die huisie beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n stapelbed. Daar is beddegoed, komberse en handdoeke in die slaapkamers. Die badkamer het 'n stort wat met 'n gasgeiser werk, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, gasyskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is koffie, tee, suiker en melk.

Daar is 'n beskutte braaikamer met sitplek en 'n toonbank waar gaste saam maaltye kan voorberei. Daar is ook 'n buitebraai waar gaste die pragtige Karoo-sterre kan aanskou.

Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek langs die huis.

Die ekovriendelike huis maak van gas en sonkrag gebruik.

Gaste kan op die plaas gaan stap en die omgewing met hul bergfietse verken. Daar is plaasdiere op die werf.

Hout is te koop op die perseel.

Daar is ’n 6 km lange grondpad wat na die instansie lei en kan gery word deur motors en bakkies.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Stafford M
Besigheidsreis
5.0
Silence. Very quiet and tranquil beautiful location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Hennie V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Ja, baie lekker gebly.
Jan 2026
Riaan M
Saam met lewensmaat
5.0
Karoo mooi. Skoon en alles wat jy nodig het. Die huis is perfek vir 'n lekker wegbreek. Dis ver genoeg van die hoofpad af dat jy die Karoo kan inneem ...
Sien meer
Okt 2025
Danie G
Saam met vriende
5.0
Skoon, netjies, gerieflik en goed toegerus. Die Eltos Karoo Stay Guest Farm was fantasties! Ons was twee moeg reisigers wat op die laaste minuut blypl...
Sien meer
Sep 2025
Willie V
Besigheidsreis
4.6
Sonkrag en gasverwarming, 'n heerlike ervaring. Was 'n heerlike, egte Karoo ervaring.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ellen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • N1, Eltos Farm, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eltos Karoo Stay Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

N1, Eltos Farm, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8ca6bad57b85d8be08248943e48f1a93952a06f760a6be22772c29756132b1a61633c4651ecdadbe62577a43078ba564a8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense 32 5 1 5 N1 Eltos Farm 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.1835108282 20.848061996562
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang