+81
Gastehuis in Vosburg

Elvee Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 188 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Retha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heerlike bederf-verblyf in die mooie Vosburg! Ek kan beslis hierdie gastehuis aanbeveel. Die kamer is pragtig ingerig met aandag aan elke fyn detail en kwaliteit linne. Ons het heerlik geslaap, en die elektriese kombers en lugreëling waardeer. Die stort is groot en gerieflik. Ons is vriendelik ontvang en het 'n heerlike aandete wat met sorg voorberei is, geniet. Ons voertuig was veilig naby ons geparkeer. (Vir persone met spesiale behoeftes: Wees net bedag daarop dat eenheid 2, waar ons gebly het, se toilet buite is - ons het dit vooraf geweet, en dat die trappie na die stort nogal hoog is.) As ons weer in Vosburg kom, sal ons beslis weer hier oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekker plek om oor te slaap na 'n lang dag op die pad. Baie lekker oornag plekkie. En die mense is vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ciska E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Wonderlike ervaring gewees, sal hulle beslis baie sterk aanbeveel. Ons het heerlik gebly, opregte Karoo gasvryheid, kamer ruim met alles in wat nodig is. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Outstanding. Our host was so helpful and welcoming and cooked us one of the best meals we had on our 3-week road trip. The accommodation is comfortable, well equipped with a lovely outdoor seating area. Excellent stopover in the Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertha L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

10 uit 10. Baie goeie akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Excellent accommodation. Very friendly welcome and excellent accommodation. Very clean and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Onverbeterlik met geen tekortkomings. Voorwaar 'n aangename ervaring en ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann B
1 nag
5.0
Feb 2026

Excellent. Excellent in all aspects. A standout was the wonderful dinner! (Skaap stertjies). Both Lucius and Lizette are standout hosts. I can highly recommend Elvee for a stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therese D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Amazing gem in the heart of the Karoo. Absolutely delightful hosts and very accommodating. Amazing food. Air conditioned rooms with amazing comfy beds and rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Great overnight stay. Enjoyed our stay, very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 188

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek

57 Market Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb5cbedba77467e4493037ca3b5ff88cf57741a36b5c01d273a7a5b9fcb4b7f88799c18611309680af5b42baf02a050aceae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 188 5 1 5 57 Market Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.577246159153 22.881153785249
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang