+81
Gastehuis in Vosburg

Elvee Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 57 Market Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Elvee Accommodation bied gaste 'n luukse Karoo-verblyf en is geleë in die oulike dorpie Vosburg. Die boomryke dorpie vorm deel van die Namakwalandse blomroete.

Verblyf by die gastehuis word aangebied in 3 stylvol versierde en suite-kamers, sowel as 'n aparte kamer genaamd die Tuinkamer. Alle kamers het en suite-badkamers met storte. Die Tuinkamer spog met 'n Victoriaanse bad; die toilet is egter buite die kamer. Die kamers is toegerus met TV's met Netflix, waaiers, elektriese komberse en haardroërs. Al die kamers is toegerus met lugversorging.

Handdoeke, seep, sowel as koffie en tee word in elke eenheid voorsien.

Daar is 'n skoonheidsalon op die perseel wat al die nuutste behandelings aanbied. Lamelle- en Annique-behandelings en -produkte is hier beskikbaar.

Parkeerplek agter 'n veilige hek word vir gaste voorsien.

Let asseblief daarop dat die instansie sonkrag-aangedrewe is en dus nie deur beurtkrag beïnvloed word nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 179 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Therese D
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing gem in the heart of the Karoo. Absolutely delightful hosts and very accommodating. Amazing food. Air conditioned rooms with ama...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Corne S
Saam met lewensmaat
5.0
Great overnight stay. Enjoyed our stay, very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Michael J
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly, baie dankie. Baie dankie vir julle gasvryheid. Vir enige iemand wat daar gaan oorslaap, kan ek Lucius se skaapstertjies aan...
Sien meer
Des 2025
Hannelie L
Saam met lewensmaat
5.0
Beste weg breek plek en heerlike kos! Ons het dit vreeslik geniet om hier te bly, al was dit net vir een aand. En die kos – waar begin ’n mens? Dit wa...
Sien meer
Des 2025
Filip V
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry, gerieflik en heerlike kos. Ons het baie lekker gebly by Elvee. Die kamers is ruim, sfeervol en gerieflik. Goeie lugreëling sisteem hou dit hee...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 179

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 57 Market Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Gaste dink Elvee Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek

57 Market Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb5cbedba77467e4493037ca3b5ff88cf57741a36b5c01d273a7a5b9fcb4b7f88799c18611309680af5b42baf02a050aceae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 179 5 1 5 57 Market Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.577246159153 22.881153785249
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang