+81
Gastehuis in Vosburg

Elvee Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 57 Market Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Elvee Accommodation bied gaste 'n luukse Karoo-verblyf en is geleë in die oulike dorpie Vosburg. Die boomryke dorpie vorm deel van die Namakwalandse blomroete.

Verblyf by die gastehuis word aangebied in 3 stylvol versierde en suite-kamers, sowel as 'n aparte kamer genaamd die Tuinkamer. Alle kamers het en suite-badkamers met storte. Die Tuinkamer spog met 'n Victoriaanse bad; die toilet is egter buite die kamer. Die kamers is toegerus met TV's met Netflix, waaiers, elektriese komberse en haardroërs. Al die kamers is toegerus met lugversorging.

Handdoeke, seep, sowel as koffie en tee word in elke eenheid voorsien.

Daar is 'n skoonheidsalon op die perseel wat al die nuutste behandelings aanbied. Lamelle- en Annique-behandelings en -produkte is hier beskikbaar.

Parkeerplek agter 'n veilige hek word vir gaste voorsien.

Let asseblief daarop dat die instansie sonkrag-aangedrewe is en dus nie deur beurtkrag beïnvloed word nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 185 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Joanne W
Saam met lewensmaat
5.0
Outstanding. Our host was so helpful and welcoming and cooked us one of the best meals we had on our 3-week road trip. The accommodatio...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Bertha L
Saam met lewensmaat
5.0
10 uit 10. Baie goeie akkommodasie.
Mrt 2026
Richard S
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent accommodation. Very friendly welcome and excellent accommodation. Very clean and spacious.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Esme C
Saam met vriende
5.0
Onverbeterlik met geen tekortkomings. Voorwaar 'n aangename ervaring en ondervinding.
Mrt 2026
Johann B
5.0
Excellent. Excellent in all aspects. A standout was the wonderful dinner! (Skaap stertjies). Both Lucius and Lizette are standout hosts...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 185

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 57 Market Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Gaste dink Elvee Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek

57 Market Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb5cbedba77467e4493037ca3b5ff88cf57741a36b5c01d273a7a5b9fcb4b7f88799c18611309680af5b42baf02a050aceae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 185 5 1 5 57 Market Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.577246159153 22.881153785249
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang