+32
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • 95 Zonderwater Road, Lewzene Estate AH, Cullinan, 1000, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Elwanu bied gerieflik gemeubileerde verblyf en is op 'n boomryke, 2-hektaar kleinhoewe in Cullinan geleë.

Gaste het 'n keuse van kothuise of 'n ateljee wat elk tot 2 mense kan akkommodeer. Die eenhede is ingerig met koningingrootte- of dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Elkeen van die eenhede het 'n kombuisie wat toegerus is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. La Petite Maison is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof. Tee, koffie, melk en beskuit word voorsien. Neem asseblief kennis dat die eenhede nie TV's het nie. Onderdakparkeerplek vir elke eenheid is beskikbaar.

Cullinan bied verskeie restaurante en doendinge soos abseil, kloofsweef, voetslaan, vierwiel- en 4x4-roetes, perdry en gholf vir gaste in die area.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Maritsa F
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het gegaan om Cullinan te besoek en het oorgeslaap by Elwanu. Mia was ongelooflik gasvry en vriendelik. Die eenheid waarin ons gebly het, was uitm...
Sien meer
Mrt 2026
Chris L
Saam met lewensmaat
5.0
Our accommodation was fantastic. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Lara C
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Baie lekker gebly. Mooi skoon en privaat. Mia is vriendelik en akommoderend.
Jan 2026
Rian G
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker geslaap Maar ook lekker gekuier. Pragtige plekkie. Gerieflik en skoon. Vriendelike ontvangs. Heerlike ervaring. Mens kry die voordele ...
Sien meer
Des 2025
Darrin W
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. On arrival, we were greeted with pleasure and shown to our cottage. Very, very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Babette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 95 Zonderwater Road, Lewzene Estate AH, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Elwanu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

95 Zonderwater Road, Lewzene Estate AH, Cullinan, 1000, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 17:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf38e4ef2c7819a963e985b5ff11138c27044307f609b7f9a03db7bda805a294bc0f528e5c5d4e92b4e5a7edb44ea2886d6a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 108 5 1 5 95 Zonderwater Road Lewzene Estate AH 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 17:00 -25.677052096747 28.543167114258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang