Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emanzini Country Resort

Oord

Opsomming van Resensie

2.5 uit 5van 2 resensies vir Emanzini Country Resort
Netheid
2.0/5
Diens
2.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Vikash M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Vikash M
Saam met vriende

Good enough if you can't find anything else at all.

The stay was good if you're a fisherman. If you expect a comfortable holiday, then you need to bring everything of your own, from pillows to showerhead and outdoor lighting. And a lot of bug spray. Fishing is not that great, with numerous reeds and shallow waters.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendan O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Brendan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek het teleurgestel.

Dit is vir my jammer om die jaar op 'n negatiewe noot af te sluit. Daar is met groot afwagting gereis na Emazini Country Resort deur myself en my vrou op 24 Desember. Toe ons daar aankom, is ons by die hek ontvang en nadat bevestig is dat daar wel geboek is en betaal is, is ons toe gevat na Chalet 2. Daar aangekom het dit relatief goed gelyk. Nadat ons die bagasie uitgepak het, het ons die volgende opgemerk: Verskeie van die ligte het het nie gewerk nie. Die toilet se sitplek was los en stukkend. Die “multiplug” in die kombuis het nie gewerk nie. Die kussings van die banke in die sitkamer is al deurgesit. Die borde was nie 'n stel van 4 nie, maar 3 van een soort en 1 ander. Die eetgerei was ook baie verskillende soorte. Die TV was nie aan nie. Ons is ingelig dat die fynskrif stel dat die besoeker sy eie DStv moet saambring. Ek het dit nie gesien nie, maar TV was nie 'n groot gebrek nie. Daar was nie handdoeke nie, maar ons was vroeg genoeg daar om by die winkels te kon kry. Ons is nie voortydig ingelig dat die restaurant gesluit is nie. Daar was, en dit is net op die algemene vlak, nie enige van die gewone dinge wat darem net 'n verskil maak: Sout en peper, koffie, tee en Cremora en suiker (net genoeg vir 4 koppies), hout vir die eerste braai, vuurhoutjies, kerse vir die muskiete, en verskeie van die klein alledaagse dingetjies wat die verskil tussen lekker of nie maak. Ons het al hierdie wel gehad of gekry. Ons het wel die volgende waardeer: Die water was warm. Die yskas was koud en daar was ys in die vrieskas. Ons het ook ys by die opsigter gekoop. Die plek was basies skoon. Die bed het lekker geslaap. Ons het Vrydag oggend 25 Desember uitgeboek en huis toe gereis na Pretoria, nadat die sleutel aan die opsigter besorg is.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 056
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 056
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 056
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Volksrustweg, Vrededam, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58LLv7kHmSU7dFEdMNz4YdlA6PqoAM2fFFx0XkXXBricE4jCZs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 056 per nag (plek vir 2) 2 5 1 3 Volksrust Road Vrede Dam 9835 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -27.440934 29.17718