Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Chalet 8 Waterfront
- Selfsorg
- Chalet 5, 6 Waterfront
- Selfsorg
- Chalet 9 Waterfront Chalet vir paartjies
- Selfsorg
- Chalet 1 tot 4
- Selfsorg
Huisreëls
'n Skoonmaakdiens is teen R200 per dag beskikbaar.
Kano's is beskikbaar.
Tewaterlating van bote is beskikbaar teen R80 per dag.
Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 58 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Volksrustweg, Vrededam, Vrede, 9835, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom