Emfuleni River Lodge en Konferensie Fasiliteite

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Emfuleni River Lodge en Konferensie Fasiliteite is aan die oewer van die Vaalrivier in die Emfuleni Gholflandgoed in Vanderbijlpark geleë.

Die lodge bied gaste 'n keuse tussen 8 kamers wat op die boonste of onderste verdieping geleë is. Die kamers het elkeen slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, sowel as 'n privaat badkamer.

Elke kamer is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, sowel as 'n TV met DStv, en WiFi. Rook is verbode in die kamers, maar gaste mag op die balkon of stoep rook.

Emfuleni River Lodge en Konferensie Fasiliteite is net 2 km vanaf die Emerald Resort & Casino, 6 km vanaf die Noordwes Universiteit en 77 km vanaf Johannesburg. Vanderbijlpark bied 'n hele rits besienswaardighede soos die Emerald Animal World, Emerald Kasino en Sharpeville Erfenisgebied.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Videospeler
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Emfuleni River Lodge En Konferensie Fasiliteite gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 199 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false