Emperor Lodge and Tours
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Crispus Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Maande op LekkeSlaap 9
Opsomming van Resensie
Martin K - Apr 2024
Algehele gradering
Incredible.
Emperor Lodge and Tours se terugvoer
Thank you for your feedback, dear guest. We look forward to seeing you again for a longer stay soon.
Herman V - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjiese kamers met baie vriendelike diens.
Emperor Lodge and Tours se terugvoer
Thank you so much for your great feedback, Herman Van Tonder. We already miss you and hope to see you here soon for a longer stay. All things that were inadequate, we promise to fix them and you'll need to come and experience them again soon. /// Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Ons mis jou reeds en hoop om jou binnekort hier te sien vir 'n langer verblyf. Alles wat kortgekom het, ons belowe om dit reg te maak en jy sal dit gou weer moet kom ervaar.
Morne M - Mrt 2024
Algehele gradering
Ekonomies veilig en gerieflik.
Emperor Lodge and Tours se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe en opregte terugvoer en resensie, ons hoop teen die tyd dat jy terugkom, sal alles wat ons kortgekom het reggestel wees. Ons mis jou alreeds en hoop om jou en jou pragtige familie weer en weer te sien.
- Kapasiteit: 44 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Hamilton-weg 25, Germiston, 1400, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom