Endless Views
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lutie Katz 41, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lekker Rus is ’n eksentrieke selfsorg-seefronthuis in Yzerfontein, Kaapstad. Die eiendom is 600 m vanaf die see en daar is verskeie staproetes vir gaste om te verken.
Die eenheid bied verblyf aan 2 gaste en het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kombuis is met ’n oond, stoof, yskas, vrieskas, koffiemasjien en skottelgoedwasser toegerus.
Daar is 2 groot dekke. Die eerste dek is op die dak, en die ander dek lei vanaf die leefarea en bied panoramiese uitsigte oor die see.
Ander geriewe sluit gratis WiFi en buite-braaigeriewe in.
Yzerfontein bied verskeie restaurante, koffiewinkels, sowel as aktiwiteite soos visvang, branderplankry, waterski, seiljagvaart, sandplankry en voetslaanroetes. Gaste kan die Dasseneiland Vuurtoring, die !Khwa ttu San-erfenissentrum of die natuurreservate in die area.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lutie Katz 41, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Endless Views het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lutie Katz 41, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap