LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+16
Gastehuis in Noree Valley

Engela's Overnight Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Truter Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Engela's Overnight Accommodation bied gerieflike verblyf in Robertson, 'n klein dorpie op die bekende Kaapse Wynlande se Route 62.

Daar is 2 slaapkamers in die gastehuis, albei met 'n aparte ingang. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer is 'n kompakte, ekonomiese kamer met 'n dubbelbed en privaat badkamer met 'n stort langsaan. Albei kamers het lugversorging, 'n mikrogolf, yskas, ketel, eetgerei en breekware. 'n Beperkte hoeveelheid melk en beskuit is beskikbaar in elke kamer.

Albei kamers het 'n paniekknoppie vir noodgevalle en 'n brandblusser buite die kamers. Daar is outomatiese buiteligte wat vanaf gaste se voertuig tot by die kamers belig. Braaigeriewe kan beskikbaar gemaak word. Geen troeteldiere word toegelaat nie en rook is verbode in die kamers.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir 1 voertuig per kamer agter 'n elektriese hek.

Robertson is bekend vir die skoonheid en pers jakarandabome wat in die blomtyd skaduwee bied. Wynkelders soos Graham Beck, Springfield, Bon Cap, Excelsior Estate en boetiek-wynlande soos Rosendal en Fraai Uitzicht. Brandewynproe en -toere, sowel as 'n restaurant, is ook by die Klipdrift-distilleerdery beskikbaar. Gewilde geleenthede in Robertson sluit die Wacky Wine Weekend, Robertson Slow, Robertson Spring Festival en Robertson Wine-on-the-River in. Besienswaardighede en doendinge sluit die Arangieskop voetslaanroete, Olive Oil Tasting Experience, Pat Busch 4x4-roete, Robertson Kunsgalery, Robertson Plaasmark en Wine Cruise in Robertson in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 220 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gerald V
Saam met lewensmaat
5.0
Private, safe and enjoyable. The rooms were neat, clean and tidy. There was everything we required for an overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Ria B
Saam met lewensmaat
5.0
Rus en vrede in gemak. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is baie goed beplan. Daar is absoluut alles wat jy nodig het. Baie dankie vir jul gasvry...
Sien meer
Sep 2026
Sherry-Ann H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Ons het baie lekker gebly! Die area was so lekker stil en ek en my partner het die rustigheid en buite tuin geniet. Ons sal beslis weer te...
Sien meer
Aug 2026
Michelle B
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en huislik. Baie dankie vir die vriendelike en warm ontvangs en hulp. Die kamer is volledig toegerus met meer as net die nodige om gemaklik, ...
Sien meer
Jun 2026
Jason P
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent, convenient, enjoyable, comfortable. Excellent, in summary! Gracious hosts, lovely home and facilities, to which much attenti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 220

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 4 Truter Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Engela's Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Truter Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXgLBl7uXf5nE3NNXWnjfFCGQxkQRbj4qVojhfh0fXoKosY0xBX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 220 5 1 5 4 Truter Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.804578972068 19.888047426939