Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Enon

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl's Rus A27.2, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Enon bied gerieflike selfsorg-vakansieverblyf op 'n plaas ongeveer 15 km vanaf Haenertsburg. Dit spog met 'n pragtige wouduitsig en is reg langs die Magoebaskloof Sports Village met bergfietsroetes en voetslaanroetes tussen dennebome.

Dié plaashuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het en die ander twee slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is 'n volledige gesinsbadkamer en die tweede badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Daar is ook 'n eetarea met 'n kaggel en genoeg sitplek. Die knus sitarea het ook 'n kaggel en gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n groot tuin en braaigeriewe waar gaste 'n skemerkelkie saans kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die huis is in 'n area waar gaste kan voetslaan, visvang, fietsry en kanovaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Enon sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Van Zyl's Rus A27.2, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl's Rus A27.2, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06bb7c081af7b2e7e53159515535ddcd0c4f07b4f12caf6e10fac6e867e38d110db007112d65f2c542ea1c3c98b98ce9fa82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) A27.2 Van Zyl's Rus Haenertsburg 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.920567430402 29.992185620773
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem