Entertainers Dream House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Entertainers Dream House is in die lowerryke voorstad Parktown-Noord geleë. Dis stapafstand vanaf die dinamiese Parkhurst met verskeie restaurante en die openbare parkie, Zoo Lake.

Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers waarvan 2 grens en deur 'n boog gekoppel is, 2 badkamers en het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n leefarea en 'n kombuis wat goed toegerus is. Die ateljee beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer.

Gaste se kinders kan op die klimraam klouter, swaai en die trampolien geniet. Daar is ook fietse vir kinders en sagte speelgoed. Daar is WiFi en drukgeriewe. Onderdakparkeerplek en parkeerplek op die perseel is vir 4 voertuie beskikbaar.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Entertainers Dream House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za