Entre Mer et Fôret Beach House
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Michaels-laan 34, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Entre Mer et Fôret Beach House is in Nature's Valley aan die bekende Tuinroete en is omring deur die Tsitsikamma Nasionale Park. Dié vakansiehuis is in 'n lowerryke tuin en is naby die strand en strandmeer.
Verblyf is beskikbaar vir 6 volwassenes en 1 kind en daar is 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel vir 6, sitkamerstel en 'n TV met DStv. Die balkon spog met 'n uitsig op die berg en oor die tuin en het 'n sitarea waar gaste hul etes buite kan geniet.
Verder is daar 'n ruim tuin, tafeltennis, gratis WiFi en braaigeriewe in die tuin. Parkeerplek word op die perseel voorsien.
Gaste kan die Tuinroete verken of net ontspan en die son geniet. Die kombinasie van die see, strandmeer, inheemse woud, fynbos en berge dra by tot die rustige atmosfeer van die dorpie.
Slaapplek
’n Bespreking by Entre Mer et Fôret Beach House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Bibi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 4
Ligging
- St Michaels-laan 34, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Entre Mer et Fôret Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nature's Valley Stormsrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Michaels-laan 34, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom