Tulbagh Akkommodasie by EpiStay | LekkeSlaap
+17
+17

EpiStay

64 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 8, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

EpiStay bied galery-tipe verblyf in Tulbagh se beroemde Kerkstraat, met restaurante en museums sommer op die drumpel. EpiStay is die ideale plekkie om te ontspan, jou batterye te herlaai en liggaam en siel te verfris en verkwik.

Ons het 3 suites beskikbaar. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi, 'n balkon, terras en 'n iPod-koppelstasie. Elke kamer het ook asemrowende tuin- en berguitsigte en daar is 'n wasgoed- en strykdiens beskikbaar. Ontbyt kan voorsien word op versoek. Ons voorsien ook gratis parkeerplek.

'n Verskeidenheid doendinge is beskikbaar op die perseel of in die omgewing en dit sluit voetslaan, wynproe en besoeke aan kunsgalerye in.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 64 resensies vir EpiStay
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kerkstraat 8, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink EpiStay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 8, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwZWU3NjJkLTg2MWEtNDIyYS04MTc2LTgwNDUyZGE1ZjlhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 64 5 1 5 8 Church Street Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -33.287580964793 19.138682668123
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za