LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by EpiStay | LekkeSlaap
+17

EpiStay

77 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 77 resensies vir EpiStay
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lelanie V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lelanie V
Saam met vriende

Baie lekker gebly. Baie mooi plekkie, met alles wat jy nodig het.

Die kamers was netjies en die omgewing ongelooflik mooi. Kon wel bietjie meer aandag gegee het aan detail, soos 'n skoon stel koppies, dalk 'n bordjie of twee en ons het 'n asblik in ons kamer verlang, maar verder was alles daar en gerieflik.

Danielle V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die lekkerste plek om te bly. Die eienaar was baie vriendelik en vir ons na die lekkerste plekke toe verwys om ons naweek volmaak te maak.

Die kamer is groot en die bed was hemels.

Huibre V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Huibre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Dit was ons 2de keer by Epistay. Ons sal weer gaan.

Corne M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was great, we enjoyed it so much we decided to stay another night.

Nick was great as a host, he made us feel welcome, he accommodated us when we arrived later than planned. He also assisted us with some good tips to explore the area.

Leona V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leona V
Saam met eggenoot / lewensmaat

In 'n baie oulike omgewing - Tulbagh is pragtig, ouwêreldse sjarme.

Kan doen met 'n lugversorger in die kamer - dit is jammer parkering is oor die straat. Daar is blykbaar 'n wag op diens, maar omdat dit die 25ste Des. was, was geen wag te siene nie. Pragtige plekkie - baie rustig.

Adriaan R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasheer met baie goeie aanbevelings t.o.v wynplase en eetplekke.

Netjies, smaakvol en skoon! Baie dankie, Nick!

Evliena A - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evliena A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig gewees

Sal enige tyd weer kom kuier.

Elizabeth V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verbly en uitstekende waarde vir geld.

Heerlike verblyf en goed geleë! Sal Episay definitief aanbeveel.

Huibre V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Huibre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, kalmerende atmosfeer.

Kamer baie ruim en netjies.

Danie M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Efficient and friendly host with neat & comfortable rooms in a central historic location

Great stay with efficient host

Michelle N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and rejuvenating.

Relaxing and quiet. Location easy to find. Owner was helpful and recommended sights to see and restaurants to enjoy.

Matilda K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matilda K
Saam met vriende

Baie lekker rustig.

Net jammer ons het in koue water gestort.

Bert H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Bert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen sekuriteits parkering fasiliteit Voertuig moet buite in straat staan Al 4 wiel stofdoppies is gedurende die nag afgeskroef ! Veilige parkering sal beslis waarde toevoeg aan EpiStay

Phil R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil R
Besigheidsreis

Comfortable. Value for money. Tastefully decorated.

This was my second visit to Epistay. Nick is a wonderful host and always welcoming. I thoroughly enjoyed my stay there. It will be my go to place when my clients are unable to book me in at my regular venue.

Erna V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Besoek werd!

Nick is die beste gasheer en het ons welkom laat voel. Het lekker plekke aanbeveel om te besoek. Die moeite werd!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Well worth a visit!

Nick is the best host and made us feel very welcome. Recommended great spots to visit. Well worth it!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Luzanne L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne L
Gesin met tieners

Heerlik ruim en die swembad was 'n lewensredder in die hitte.

Baie lekker gebly. Ons eenheid was pragtig en skoon. Ek sou net voorstel dat daar 'n asblikkie in die kombuisarea geplaas word. Moes alles in 'n baie klein asblikkie in die badkamer gooi.

Avaril B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avaril B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed georganiseer.

Uitstekende diens. Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Ek sal beslis weer die plek besoek.

Michael W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thoroughly enjoyed our stay at EpiStay.

Nick is a wonderful host with a wonderful sense of humour! He made us feel so welcome. Our room was very comfortable as was the bed. The garden is beautiful - could have sat there for hours. Thank you Nick, we will be back!

Kobus J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim kamer en vriendelike personeel.

Kamer was ruim met aparte sitkamer. Ongelukkig geen basiese eetgerei. Min komberse indien koud.

Rudi V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasheer en is baie sentraal geleë.

Nic het ons warm verwelkom. Baie goeie ligging met straatparkering, maar daar is ‘n straatwag. Ruim kamer met alles wat nodig is. Sal beslis weer daar bly.

Edwin S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nick is 'n wonderlike gasheer. As dit iets of 'n plek of onderneming beveel, is dit 'n stukkie goud. Gebruik dit, jy sal nie teleurgesteld wees nie.

Ek sal beslis terug wees en sal weer hier bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nick is an amazing host. If he recommends something or a place or venture, that's a gold nugget. Use it, you won't be disappointed.

I will definitely be back and will stay here again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Louise V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met vriende

Hule kliëntediens was baie goed, en het ons geakkommodeer met enige van ons spesiale versoeke.

Ons het baie lekker gebly.

Mariaan K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gesellig!

Is werklik gul ontvang. Wonderlike gasheer en personeel. Uitstekende ligging.

Annemie G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, rustig en baie ruimte. Presies wat ons nodig gehad het.

Ons sal graag weer hier wil oorbly en beslis langer as 'n naweek.

Edri H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Edri H
Gesin met klein kinders

Gerieflik en mooi.

Vriendelike en behulpsame personeel. WiFi in die kamer sal nog 'n bonus wees en 'n asdrom by die kombuisie.

Leon M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie lekker gebly, lekker netjies, swembad vir hitte was lekker, baie mooi.

Even B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Even B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry.

Ons is baie hartlik ontvang, ware Kaapse gasvryheid.

Naomi V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V

Oulik.

Dit is baie goed geleë, met baie goeie diens, in 'n pragtige omgewing.

Riana V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik!

Ons is baie vriendelik ontvang. Was heerlik verras met ons kamer en die omgewing. Ons het dadelik tuis en gemaklik gevoel. Tot die verwarmer was vir ons aangesit! Dis 'n pragtige plek. Mal oor al die oudhede en het lekker in die tuin gesit en ontspan! Ons beveel vir seker EpiStay aan.

Stefanie V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense, sal uit hul pad uit gaan om te help.

Epistay het ons opgegradeer na 'n groter eenheid toe omdat die kamer nog beskikbaar was. Hul het uit hul pad uit gegaan en vir ons besprekings gemaak om te eet waar ons 10% af gekry het. Hulle het ons gaan aflaai en weer opgelaai waar ons geëet het.

Bianca B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring in Tulbagh!

EpiStay is in die hartjie van Tulbagh in die mooie Kerkstraat. Daar is oulike restaurante en monumente binne loopafstand en ons was bederf met 'n bulletjie rugbytoernooi die Saterdagoggend. Die kamers is netjies en presies wat ons nodig gehad het. Mishack is wonderlik en baie behulpsaam. Ons het ontbyt daar geëet die Sondagoggend en dit was redelik duur, maar die kos was baie lekker.

Erica D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and professional.

A beautiful setting in the historical area. Mishack looked after us very well. We were impressed with the comfortable bed, and also with the fact that the little restaurant makes excellent cappuccinos!

Chris M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename verblyf en die diens was uitstekend.

Alles was skoon en netjies. Ons het die vol DStv geniet sodat ons sport kan kyk. Bake dankie vir die gasvryheid.

Elsie B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike diens gehad. Alles bo verwagting.

Ongelooflike gasvryheid ervaar. Sal enigetyd weer hier kom bly. Baie dankie.

Ignatius K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ignatius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede.

Tevrede met diens en verblyf. Geboue benodig net bietjie aandag aan buitekant. Eerste oogopslag gee nie goeie indruk, maar binne skoon en netjies.

Zennah J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zennah J
Enkelreisiger

Sal enige tyd weer by julle aanklop, eerlikwaar baie lekker gebly.

Beste plek ooit en veilig.

Eleanor C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor C
Enkelreisiger

Dit was 'n lieflike kamer, pragtig geleë en heerlik ruim!

EpiStay was beslis meer as wat ek verwag het!

Paul W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat, clean and friendly.

We were bumped up to a larger room because no one else had booked it. It was super with all the home comforts. TV with DSTV, two heaters. Michack was very friendly and helpful. Unfortunately a water pipe had burst down the road so no water in room until pipe fixed. (Not Epi Stay problem). We were offered drinking water.

Judith V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het soos 'n tweede tuiste gevoel.

Ons is baie hartlik ontvang en alles was puik. Die mense was vriendelik en het ons onmiddellik tuis laat voel. Ons kan hul enige tyd aanbeveel.

Suzanne C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal en netjies.

Ons het baie lekker by EpiStay gebly. Diens was vriendelik en die kamer was netjies. Ongelukkig was ek onder die indruk dat dit 'n selfsorg eenheid sou wees met geriewe om jou eie kos te maak, maar dit is nie die geval nie.

Jolandie D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jolandie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was skoon en netjies, ons het welkom gevoel met aankoms.

Die belangrikste vir my is om veilig te voel, 2 keer deur die nag is daar by ons probeer inbreek, die 2de keer was die persoon reeds halflyf deur die venster. Eienaar was binne minute by my na ek hom wakker gebel het, hy het die binne hek gesluit, wat ek voel van die begin af gesluit moes gewees het. Ek was ook nie gelukkig om my motor in die straat te los nie, te veel mense hierdie tyd van die jaar daar, dalk op ander tyd sal dit beter wees.

Huibre S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huibre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het slegs een aand daar gebly, maar dit was gemaklik en die eenheid was silwerskoon.

Die diens is flink en vriendelik, die eenheid was netjies en skoon en ons het baie tuis en gemaklik gevoel.

Johnny P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny P
Enkelreisiger

Ek moes soek na Epistay, die Toeriste Buro kon my nie help nie.

Google wys Epistay dat dit langs Readers is, maar eintlik is dit Readers. (Die advertensie bord is by Readers).

Jacques B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies en professioneel.

Die plek was baie goed, netjies en skoon. Vriendelike verwelkoming en professionele diens gelewer. Dankie, dit was baie lekker daar.

U M P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
U M P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en mooi, en heerlik rustig.

Kamer baie warm, ventilasie kan verbeter. Nie almal verkies om met lugreëling aan te slaap nie. Andersins baie bevredigend, mooi en smaakvol uitgerus. Sal weer met graagte daar wil tuisgaan.

Devan C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Devan C
Saam met vriende

Aangename plekkie vir 'n deurreis.

Bed, en stort was al wat belangrik was vir ons. Dit het alle verwagtinge oortref. Baie skoon en veilig aangename omgewing vir 'n goeie nagrus.

Ansunette D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ansunette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, ruim, goed toegeruste kamer in 'n salige straatjie in Tulbagh.

Ek en my man het 'n plekkie nodig gehad om te oornag na 'n troue in Tulbagh. EpiStay het ons dit en meer gebied. 'n Ruim kamer en badkamer, met 'n groot bed en lugverkoeling het gesorg vir 'n luukse nag. Die vooraansig is nie so stylvol soos die kamers nie, moenie dat dit jou afsit nie. Diens en kamers is steeds bogemiddeld. Baie dankie.

Yolanda R - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die rustigheid en bederf waarna ons gesoek het!

Dit was die rustigheid en bederf waarna ons gesoek het. Wens ons kon langer vertoef! Nic se gasvryheid en vriendelikheid was 5 ster-gehalte. Hy het ons bederf en selfs ge-upgrade na Seismic kamer wat lieflik was en ons het 'n heerlike koffie op ons eie stoepie geniet die volgende oggend. Definitief 'n juweel in Kerkstraat.

Aneen V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aneen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf op pad na die Tankwa. Vriendelike, gemaklike diens.

Die eienaar en personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Die kamer was gemaklik en was voldoende vir 'n oornagbesoek.

Nicola S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicola S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oom Nick is baie vriendelik en ons het baie gerieflik gebly en gemaklik geslaap.

Baie dankie Oom Nick, hy en sy personeel was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Ons het dit geniet om daar te bly en sal dit aanbeveel aan ander.

Cecelia B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ervaring! Sipho (die gasheer) was uiters behulpsaam en vriendelik. Sal beslis weer gaan!

Sien sterre.

Zoe B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle verwagtinge oortref!

Ons het ons verblyf by Epistay baie geniet, die diens was tops. Enige versoek is dadelik bevredig en ons het 'n baie ruim kamer gehad. Die dorpie is baie mooi en rustig.

Theunis O - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir oorslaap met vriendelikke personeel.

Het lekker gebly.

Marinda R - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enige tyd aanbeveel.

Baie lekker gebly. Nick en sy personeel het uit hulle pad gegaan om ons die beste verblyf te gee. Elke oggend die lekkerste ontbyt in die restaurant gehad.

Amore V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik lekker geslaap.

Nick was baie vriendelik en dit is so rustig en netjies. Sal definitief aanbeveel.

Nerine S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassend mooi en lekker.

Ons is so vriendelik ontvang en baie aangenaam verras oor die mooi private tuin voor ons kamer en die pragtige kamer met 'n rustige atmosfeer. Baie-baie lekker gebly. Verder af in die straat het ons heerlike ontbyt geëet. Dit was 'n baie aangename verblyf en ons sal weer daarheen gaan.

Catherine E - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste gasheer en waarde vir geld!

Ek het al by 'n paar plekke gebly, maar hierdie is die eerste keer wat ek regtig kan se ek het tuis gevoel en ons is ook na omgesien. Nick het ons graag gehelp met enigiets, hy is n gasheer 1000, vriendelik en n lekker sin vir humor. Dankie Nick!

Tammy M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tammy M
Gesin met klein kinders

Lovely place to stay - very central.

My friend and I stayed for 3 nights with a puppy, baby and toddler, which we knew would be a challenge. We had such a lovely time. It's within walking distance from pretty much the entire town, which was great. The staff were lovely too. The only thing I would change would be to install a sink for the dishes, but that's just me. Other than that, everything was amazing!

Joanie V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim kamer.

Mooi skoon, baie ruim kamer gehad.

Celia L - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Celia L
Enkelreisiger

Bly weg!

Die aanwysings is onduidelik. Parkering is ver van die eenhede. Daar is geen ontvangs-area nie. Ek moes by die enigste oop deur navraag doen. Dit is die stoepkamer wat as fietswinkel bedryf word. 'n Deurmekaar lessenaar aan die een kant met 'n vuil stukkende bank dien as die kantoor. 'n Jong man het die eienaar (?) gaan roep wat met nog 'n jong swart man uit die donkerte van die huis gekom het. Laasgenoemde het my die kamer gaan wys. Op pad na die kamer is daar nie een stoel of tafel buite wat skoon is of selfs heel nie. 'n Staalhek met slot wat ek agter myself moet toesluit, hondemis op die paadjie na my kamer en dooie plante op die stoep het my alles behalwe welkom laat voel. Dit was 39 grade Celsius in Tulbagh en die kamer het geen kruis-ventilasie nie allermins lugreëling. Die staanwaaier was raserig en glad nie in staat om die kamer af te koel nie. Die badkamer was nie behoorlik skoongemaak nie en daar was oral miere. (Elke keer as mens van die bed af klim "steur" jy die miere en klim hulle op jou!) Daar is nêrens om te sit nie, behalwe op die bed. Dit was werklik een van die onaangenaamste ervarings in 'n baie lang tyd. Die resensies laat my wonder oor die egtheid daarvan.

Alen V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alen V
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam en behulpsaam.

Alles was net reg, van die ontvangs tot die spesiale reëlings met kos en verkoeling. Goeie aanbeveling naby aan wynkelders.

Carol B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol B
Gesin met tieners

We were very happy with EpiStay's accommodation.

We loved the enormous room we were given. It was artistically decorated and gave us the kind of accommodation experience we wanted in Tulbagh.

Stephan B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ons het 'n wonderlike tyd by EpiStay gehad en sal verseker weer 'n draai maak in Tulbagh in die toekoms.

Ilze S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ilze S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag-akkommodasie tydens besoek aan Boland.

Vriendelike ontvangs gehad, maar ongelukkig moes ons hoor die eienaar is uitstedig en ook met vakansie. Ons is nie ingelig dat beurtkrag om 08:00 sou wees nie met die gevolg dat ons met nat hare en sonder ontbyt daar weg is. Dit blyk toe dat dit nie beurtkrag was nie, daar was 'n kortsluiting. Ons was reeds klaar gepak om verder te toer. Straat-af het ons wel ontbyt gekry. Die eienaar daar het ons ingelig dat die betrokke eenheid in Epistay krag deel met 'n aangrensende adres en dat dit 'n algemene probleem is dat die betrokke kamer se krag 'trip'. Dit was nie 'n lekker ervaring nie.

Mart-marie S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mart-marie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs. Pragtige kamer met goeie kwaliteit beddegoed en meubels.

Pragtige kamer met baie goeie kwaliteit beddegoed en meubels. Verblyf word aanbeveel, dis uit die boonste rakke.

Marius R - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute plesier!

Die vriendelike eienaar het ons sonder moeite opgegradeer na 'n groter kamer. Perseel is netjies en ons verblyf was tops, baie dankie! Ons sal EpiStay altyd aanbeveel.

Tanya D - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige platteland vasgevang!

Ons was in 'n heerlike dubbelkamer met badkamer wat uitloop op rustige binnehof.

Jayne D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayne D
Saam met vriende

Absolutely gorgeous accommodation - will repeat the experience!

Great king size bed, stunning shower, very private and romantic.

Jan E - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Goeie ervaring, kon al om 12.30 inklok. Moes dadelik stort om 'n troue by te woon, maar die water was nog nie heeltemal warm nie.

Charmain L - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charm and location.

EpiStay is in the heart of historic Tulbagh, perfectly located for a stroll down Church Street and easy access to restaurants. The unit was comfortable, the bed superb and the host charming and helpful. We certainly hope to return.

Eddie O - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Eddie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Drie nagte gebly.

Nic is baie gaaf en vriendelik en jy kry gratis koffie en een gratis ontbyt. Die kamer was baie klein, geen stortgordyn en geen pakplek vir klere. Dit was nie waarde vir geld nie.

Maryke A - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik lekker gebly by EpiStay!

Vriendelike en gasvrye diens. Dit was heerlik om hier te kon oornag! Ons maak beslis weer so!

Anzelle V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anzelle V
Saam met vriende

Baie lekker!

Baie lekker huislike atmosfeer.

Ali S - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ali S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome!

Die akkommodasie was heerlik, en skoon en ruim en pragtig, en die beddens slaap HEERLIK! Die Gasheer is awesome, en sy personeel baie oulik! Die Hoërskool is oorkant die pad, en ons kon 2 krieketwedstryde kyk om op te maak vir ons afwesigheid by die wêreldbeker! Awesome verblyf wat ek enige tyd met 'n oop gemoed kan aanbeveel!

Lood V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lood V
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Sien die sterre.

Linda B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie hulpvaardige gasheer, lieflike ligging in historiese straat.

Het tuisgegaan in die boonste wooneenheid, vol mooi kunswerke en met 'n lekker ontspanningsarea voor die eenheid waar ons kon sit en wyn drink.

Francois H - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasheer is vriendelik en hulpvaardig.

Kamer was netjies, skoon en smaakvol gemeubileerd.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 8, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwZWU3NjJkLTg2MWEtNDIyYS04MTc2LTgwNDUyZGE1ZjlhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 77 5 1 5 8 Church Street Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -33.287580964793 19.138682668123
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!