Tuinroete Akkommodasie by Equleni Guest House | LekkeSlaap
+54
+54

Equleni Guest House

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R710 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondevlei-weg 24/187, Rondevlei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Equleni Guest House is in Rondevlei in Sedgefield. Verblyf is beskikbaar in 2 ruim kothuise naby die strande, restaurante, winkels en opwindende doendinge.

Albei kothuise het 'n ruim, privaat onderdakbalkon met 'n gas- of houtbraai en 'n ononderbroke uitsig. Die slaapkamers het ekstra lang koninggrootte-beddens en uitsigte oor die natuur. Die leefarea bestaan uit 'n volledige kombuis en eetarea. Die badkamers het groot storte. Gratis WiFi, Netflix en Showmax is beskikbaar. Daar is ook 'n vuurput sodat gaste onder die sterrehemel om die vuur kan kuier.

Die plaas word met 'n 2 km lange grondpad bereik wat goed onderhou word. Dit mag dalk egter nie geskik wees vir lae sportmotors nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Equleni Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Rondevlei-weg 24/187, Rondevlei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Equleni Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R710
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R710
per nag (plek vir 2)
Vanaf R710
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondevlei-weg 24/187, Rondevlei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7yAfxuBCGwYmMtRkNvYQx30PsGfZShT8JlEnGhKPT8Ik7zmhPF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R710  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 24/187 Rondevlei Rd Rondevlei 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.9981863 22.7218569
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za