Lambertsbaai Akkommodasie by Erusno | LekkeSlaap
+17
+17

Erusno

  • Vanaf R1 250 per nag (vir 5 persone)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 36, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5

Beskrywing

Erusno bied gehalteverblyf in die rustige kusdorp Lambertsbaai. Dié eenheid is naby verskeie geriewe soos restaurante, winkels en die hawe.

Erusno het 2 slaapkamers en voorsien slaapplek aan 4 persone. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer wat ingerig is met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplankombuis is toegerus vir selfsorg. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV met DStv. Langs die leefarea is daar 'n braaikamer met gemaklike meubels en 'n slaapbank.

Skoonmaakdienste is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die eenheid beskik oor 'n alarmstelsel met gekoppelde kontrolering.

Die hoofstrand en winkels is stapafstand van die eenheid. Lambertsbaai bied 'n kindervriendelike vlakwaterstrand langs die hawe asook verskeie eetplekke.

Slaapplek

’n Bespreking by Erusno sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir Erusno
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Hoofstraat 36, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Erusno het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 36, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhOWYzOGFhLTc0ZTgtNDRlMS05N2NmLTNhM2I1MzE5ZWU1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (vir 5 persone) 38 5 1 5 36 Main Road Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.093304424599 18.311097836377
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za