Es Paradis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Es Paradis is ‘n selfsorgwoonstel in ‘n veilige woonstelkompleks in La Mercy.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ‘n oopplan-kombuis en -sitarea. Elke kamer het 2 driekwartbeddens. Die eerste badkamer het ‘n stort, wasbak en toilet en die tweede badkamer het ‘n stort, bad, wasbak en toilet. Al die kamers het lugversorging.

Die kombuis is toegerus met ‘n oond, stoof, yskas, mikrogolf en 'n wasmasjien-tuimeldroër. Daar is ook ‘n TV met DStv. Die woonstel lei na ‘n balkon met ‘n ononderbroke uitsig oor die Indiese Oseaan.

Daar is ‘n gemeenskaplike swembad en die kompleks bied 24 uur-sekuriteit met gewapende reaksie en geslotekringtelevisie. Daar is ook veilige parkeerplek vir 2 voertuie.

Slaapplek

'n Bespreking by Es Paradis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Es Paradis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]