Esa Nui Sanctuary
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Kerstin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Marthie K - Jul 2023
Algehele gradering
As jy wil stil word en een word met die natuur is hierdie plekkie vir jou. Baie privaat, netjies en skoon. Heerlike stoep en alles wat jy benodig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koperkapelstraat 1832, Marlothpark, 1321, Mpumalanga