Escape to 207 The Arch
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ncondo PI 1, The Arch, Eenheid 207, Umhlanga Ridge, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Escape to 207 The Arch is 'n moderne selfsorgwoonstel met lugversorging en ander luukse afwerkings. Die woonstel is in Umhlanga geleë en spog met asemrowende uitsigte wat dit perfek vir 'n gesinsvakansie maak.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer bied direkte toegang tot die buite-kuierarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Daar is 'n uitgestrekte oopplan-leefarea, -kombuis, -eetarea en -sitarea, asook 'n gastetoilet. Die moderne kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n wasmasjien-tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 en lei verder na die leefarea met 'n sagte rusbank en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n privaat balkon met sitplek en bied 'n pragtige uitsig oor die see en Umhlanga Arch's se speelgrond. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Alandra Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ncondo PI 1, The Arch, Eenheid 207, Umhlanga Ridge, 4320, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Ridge Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ncondo PI 1, The Arch, Eenheid 207, Umhlanga Ridge, 4320, KwaZulu-Natal