Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Escape to 207 The Arch

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R1700 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Skoonmaakdienste kan vooraf gereël word, asook vir naweke en openbare vakansiedae.

Terwyl die woonstel volledig toegerus is met wasgoedgeriewe, kan gaste direk met die droogskoonmakers by The Arch vir wasgoeddienste reël.

Die verblyf kan deur beurtkrag geaffekteer word, gaste moet dus voorbereid kom. Gaste moet Umhlanga Zone 16 op EskomsePush kies om die beurtkragskedule te sien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ncondo PI 1, The Arch, Eenheid 207, Umhlanga Ridge, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe16830230aee655bb123a665d4e6ddc00db627b274ddee129d0e531837b36e7c3b7e14be5d8a7fc8f49ed4b9a2167d52b667?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 1 Ncondo Pl The Arch, Unit 207 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.727677422057 31.072926108668
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem