Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Escape to Panorama Drive

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Panoramarylaan 11, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Escape to Panorama Drive is 'n ruim vakansiehuis in Zinkwazi, Kwazulu Natal, en is 'n ideale opsie vir onvergeetlike verblyf saam met familie en vriende aangesien dit net 'n entjie se ry van die strand af is.

Die huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Dié gaste deel 2 badkamers wat elkeen 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak het. Die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel vir 10, 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is ook 'n knus tweede kuierarea met 'n kroeg wat na 'n balkon met 'n panoramiese see-uitsig lei.

Die huis het ook 'n lieflike swembad en braaigeriewe met 'n eetarea. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Escape to Panorama Drive sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Escape to Panorama Drive
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 5

Ligging

  • Panoramarylaan 11, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Escape to Panorama Drive het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Panoramarylaan 11, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d972eb36027275ac9eb9457e69e6431f8903f02be2360f46694fcf9e41f9c915791b5c2c0afdce8238b8f49dd6457bcc688?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 11 Panorama Drive Zinkwazi 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -29.2829751 31.4381408
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem