LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Escape@Butterfly | LekkeSlaap
+25

Escape@Butterfly

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Escape@Butterfly
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Laura R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura R
Gesin met tieners

Absoluut fantasties

Baie dankie vir ‘n heerlike kuier. Amazing plek, alles wat jy nodig het. Eienaars is betrokke en gasvry en behulpsaam. Regtig lekker plekkie!!!

Escape@Butterfly's terugvoer

Liewe Laura, ons is baie bly om te hoor dat jy jou verblyf by Escape@Butterfly geniet het. Dit is altyd lekker om wonderlike gaste soos jy te verwelkom.

Escape@Butterfly
Annelie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Gesin met tieners

Netjiese huis in Marloth met alles wat jy nodig het om te rus.

Netjiese en ruim huis met alles wat jy nodig het. Die plaspoel is 'n wenner en die buite-area is ideaal vir 'n gesellige kuier. Daar was baie diere om die huis en selfs die nagapie het saans kom piesangs eet. Melanie het heeltyd in kontak gebly om seker te maak dat alles reg is. Ons het elke oomblik geniet en was baie bly dat ons hier bespreek het.

Escape@Butterfly's terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer oor Escape@Butterfly! Dit is vir ons 'n baie spesiale plek en dis kosbaar wanneer ons gaste dit net soveel soos ons geniet.

Escape@Butterfly
Pieter S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Enkelreisiger

Al my verwagtinge oortref.

Dave en Melanie het van die eerste dag van my bespreking (weke nog voor ek eens opgedaag het) alles gedoen my my welkom te laat voel. Alles wat ek nodig gehad het was daar en meer. Ek het my hart verloor op die nagapies. Dave, Melanie, dankie dat julle julle huis vir my opgemaak het. Ek beslis weer daar gaan bly - my home away from home.

Escape@Butterfly's terugvoer

Pieter,
Jy is welkom terug enige tyd!
Baie dankie vir die terugvoer, ons is so bly jy het die huis geniet.

Escape@Butterfly
Marieth P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieth P
Gesin met tieners

Luxury in the African bush.

There is an amazing feeling of being connected to the wild at Escape. Not only is the house situated among the bushes in the Marloth Park Reserve, a hundred or so metres from the Crocodile River, but with an abundance of (non-predator) animals passing by (and stopping at) your door, and with the sunrise streaming through your windows, it's Africa showing off. The house has everything you could ask for, including a dishwasher, washing machine and regular evening visits by bush babies and other nocturnal creatures. Clean, secure, spacious and comfortable, with a covered car port, huge patio and welcoming splash pool, it's the perfect base for a trip to Kruger: less than 30 minutes from Crocodile Bridge Gate and a fraction of the price you'd pay for similar accommodation in a rest camp in the Kruger itself. Don't hesitate, book as soon as you can!

Escape@Butterfly's terugvoer

Dear Marieth, thank you for your lovely review. We are so glad when our guests enjoy our bush house as much as we do. We hope to see you again.

Escape@Butterfly
Karen G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en huislik.

Die verblyf kan aanbeveel word vir enige iemand wat 'n lekker in die bos wegbreek wil hê. Als is baie netjies, skoon en als wat jy nodig het om te rus.

Escape@Butterfly's terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly dat julle die wegbreek geniet het! Julle is welkom terug enige tyd.

Escape@Butterfly
Marc A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc A
Saam met vriende

The perfect escape!

We were very happy during our stay at Escape@Butterly, Melanie sent us the travel and living arrangements in advance not to mention being a phone call away ensuring a smooth self check-in and a wonderful 3 day retreat. Escape@Butterfly is a friendly cozy little house with all you need amenities and impeccable cleanliness - we thoroughly enjoyed the stoep/braai and pool area all within a few steps apart making spending time outside so much more sociable. Thank you for a wonderful time spent in your house, we highly recommend staying here and we’ll most certainly visit you again.

Escape@Butterfly's terugvoer

Thank you, Marc! We love our bush escape and it is so wonderful when our guests enjoy it as much as we do!

Escape@Butterfly
Hannelie C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie C

Baie lekker.

Dis 'n great huis - ruim en skoon. Heerlike groot kuierstoep. Beslis aanbeveelbaar.

Lukas K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas K
Gesin met klein kinders

Lekker gemaklike huis vir vakansie.

Escape@Butterfly word hoogs aanbeveel vir familie wat 'n lekker vakansie in die bos wil geniet. Als is beskikbaar daar, jy hoef letterlik net jou kos, klere en kamera saam te neem. Baie dankie, Melanie.

Emma B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma B

I cannot praise the accommodation, ambiance and the owners enough. It truly is stunning accommodation in every way.

Melanie and Dave were very informative and a pleasure to talk with, as were all of the staff at Martloth Park. The house was absolutely fantastic and extremely comfortable. Thank you so much for a lovely holiday.

Juandre J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juandre J

Lieflike plek in die perfekte ligging waar baie diere daagliks kom hello sê.

Dit is 'n perfekte plek vir 'n wegbreek. Dis altyd skoon en netjies en ek sal vir seker nie 'n ander plek volgende keer bespreek. Baie dankie vir 'n lekker naweek.

Escape@Butterfly's terugvoer

Baie dankie Juan! Ons is bly jy het die huis geniet. Sien jou volgende keer.
Vriendelike groete,
Melanie

Escape@Butterfly
Matilda B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda B
Gesin met tieners

Pragtige, netjiese, gerieflike huis.

Ons sal Escape@Butterfly beslis weer besoek. Huis het pragtige gemaklike moderne meubels. Beddegoed en kussings was in goeie toestand. Alles wat jy nodig het is in die huis.

Hannetjie V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie V
Gesin met klein kinders

Baie lekker, netjies, 'n plesier om daar in te stap en te weet: hier wil ek bly.

Baie lekker, sal dit vir enigeen aanbeveel en die diere wat ons besoek was uit die boeke.

Vanaf R1 500
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butterflystraat 2338, Marloth Park, Nkomazi, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfQ0HYzA19QS1yWDDXWM8gCPkBYlSi3tuiwg17I3eIme9c1JznC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 8 persone) 12 5 1 5 2338 Butterfly Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.33933 31.77946
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!