Worcester Akkommodasie by Esperance Farmstay @ Vineyard | LekkeSlaap
+20

Esperance Farmstay @ Vineyard

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Esperance Farmstay @ Vineyard
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lynne M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Authentic farm stay on a well-maintained working farm.

We spent 3 nights in a comfortable and well appointed cottage adjoining the owners' residence. The location was perfect to spend two days exploring wine farms in different areas. From the minute we arrived, we relaxed and felt as if our stay was much longer than 3 nights, purely because of the tranquillity the farm provides. The resident animals also gave us a wonderful feeling of being in a 'home from home'! I'd highly recommend Esperance for those who need a reboot.

Esperance Farmstay @ Vineyard's terugvoer

Thank you so much for your encouraging feedback. We will keep striving for excellence. Our goal is our guests' peace and quiet. Blessings, Marike.

Esperance Farmstay @ Vineyard
Christopher C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher C
Gesin met tieners

Pragtige kothuis in 'n pragtige ligging.

Wel, dit was nogal 'n klein juweel. 'n Bietjie moeilik om te vind, maar sodra ons daar was, was dit uitstekend! Die kothuis is absoluut lieflik, en eintlik ruimer as wat jy sou verwag. Die wow-faktor tref jou sodra jy in die sitkamer instap en sien hoe die wingerde en berge voor jou uitsprei. Die ligging is nie net mooi nie, maar dit bied ook soveel rustigheid en vrede. Die klein plonspoel in die tuin is fantasties en het 'n groot verskil gemaak om af te koel in die somersonnetjie. En daar is 'n groot braai op die stoep wat perfek is om te geniet met 'n glas wyn en om na die sonsondergang te kyk. Die ligging was ook goed, aangesien dit ons groot buigsaamheid gegee het, aangesien ons 'n paar dae deurgebring het om die wynlande te verken.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Quaint cottage in a stunning location.

Well this was quite the little gem. A bit tricky to find, but once we got there it was stunning! The cottage is absolutely lovely, and actually more spacious than you'd expect. The wow factor hits you as soon as you walk into the living room and see the vineyards and mountains spreading out before you. The location is not only beautiful, but it also offers so much quiet and peace. The little splash pool in the garden is fantastic and made a huge difference to cool off in the baking summer sun. And there's a huge braai on the terrace which is perfect to enjoy with a glass of wine and watching the sunset. The location was great too as it gave us huge flexibility as we spent a couple of days exploring the winelands.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Esperance Farmstay @ Vineyard's terugvoer

Christopher, thank you so much for your encouraging review. We hope to see you soon again. Blessings, Marike.

Esperance Farmstay @ Vineyard
Lilian W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian W
Gesin met klein kinders

It was what we expected and as advertised on their website.

The working farm was really a very nice experience. The home made rusks was very good and the coffee and milk was great. A day prior to our arrival they've contacted us to make us feel welcome and at ease, until after our check-in. I've already recommend the place as it's not far from town and Nuy Valley close by, we've enjoyed our strolls through the vineyards.

Esperance Farmstay @ Vineyard's terugvoer

Dear Lillian, thank you so much for your lovely review. We hope to host you soon again. Thank you for being great guests. Blessings, Marike.

Esperance Farmstay @ Vineyard
Theuns N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns N
Gesin met klein kinders

Baie netjiese, ruim en goed toegeruste akkommodasie.

Swembad was onbruikbaar, maar die eienaar het die gebruik van hul pesoonlike swembad aangebied. 'n Skottelgoedwasser het egter ontbreek en kan 'n baie nuttige toevoeging wees.

Esperance Farmstay @ Vineyard's terugvoer

Beste Theuns,

Baie dankie vir die terugvoer.

Ek sal die skottelgoedwasser oorweeg.

Ongelukkig was swembad stukkend as gevolg van 'n wolkbreuk die vorige week wat die pomp laat oppak het. Ons kon dit net nie betyds uitsorteer nie. Dis hartseer, want voor die storm was dit perfek.

Groete
Esperance Farmstay @ Vineyard

Esperance Farmstay @ Vineyard
Hermann K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann K
Saam met vriende

Very friendly host. Clean and a real farm feel.

See stars.

Jan L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Saam met vriende

Sien sterre.

Dit was baie moeilik om die eienaar telefonies te kontak omdat hulle van kontakpersone verander het. Behalwe daarvoor het ons baie lekker gebly.

Esperance Farmstay @ Vineyard's terugvoer

Jan, baie dankie vir jou eerlike terugvoer. Ek glo ons het daardie situasie voldoende verander ten goeie. Kom gerus weer. Groete Marike

Esperance Farmstay @ Vineyard
Amanda T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda T
Saam met vriende

Heerlik rustig!

Heerlike kaggel binne en lekker braai-area buite op die stoep. Baie gemaklike beddens met mooi vars wit beddegoed. Ons het heerlik gebly en sal maklik weer terugkom.

Esperance Farmstay @ Vineyard's terugvoer

Amanda baie dankie vir jou aanmedigende terugvoer. Ons hoop om jul gou weer te ontvang. Groete Marike

Esperance Farmstay @ Vineyard
Monique T - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique T
Saam met vriende

Baie lekker plek. Het my tydjie daar geniet.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice place. Enjoyed my stay.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Esperance Farmstay @ Vineyard's terugvoer

Thanks Monique, we appreciate your feed back. Hope to see you soon again. Kind regards Marike

Esperance Farmstay @ Vineyard
Elna W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna W
Gesin met tieners

Absoluut wonderlik!

'n Baie gerieflike, netjiese huis met 'n wonderlike uitsig op die berge! Dit was heerlik om so tussen die wingerde te bly en pluktyd te ervaar. Ons kon sien hoe die druiwe gepluk word - iets wat die kinders baie geniet het. Almal was baie vriendelik en hulpvaardig. Baie dankie aan Marike en haar span vir ons heerlike verblyf. Ons sal vir seker weer hier wil oorbly!

Michaela A - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela A

I absolutely loved staying here!

The place itself is amazing and surprisingly spacious. The views from the backyard are amazing. All you see is vineyards and mountains. I really enjoyed my stay here.

Esperance Farmstay @ Vineyard's terugvoer

Thank you for your review. It is always nice to receive such reviews. Hope to see you again soon.

Esperance Farmstay @ Vineyard
Bianca E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca E
Saam met vriende

Die mooiste uitsigte en pragtige huis!

Dit is perfek vir vriende/familie! Jy kan braai terwyl jy swem en die wonderlikste uitsig oor die berge geniet! Pragtige oop woonkamer-area wat na die tuin lei.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The most gorgeous views and beautiful house!

It's perfect for friends/family! You can have a braai while swimming and having the most amazing views of the mountains! Lovely open living room area that leads out to the garden.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Esperance Farmstay @ Vineyard's terugvoer

Bianca baie dankie vir jou heerlike terugvoer. Kom gerus weer. Groete Marike

Esperance Farmstay @ Vineyard
Claudia F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia F

Dit was so mooi en pragtig. Waarde vir geld en die mense self was vriendelik en so behulpsaam.

Al teleurstelling was die swembad, ons het vreeslik uitgesien om te swem omdat ons weet Worcester so warm is. Die swembad was vreeslik vuil en ons kon dit nie gebruik nie.

Mariska B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B
Saam met vriende

Die moeite werd!

Ek sal Esperance vir enige iemand aanbeveel! Lekker rustige atmosfeer met die mooiste uitkyk.

Esperance Farmstay @ Vineyard's terugvoer

Baie dankie Marisca vir jou terugvoer. Kom gerus weer. Groete Marike

Esperance Farmstay @ Vineyard
Ella G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella G
Saam met vriende

Stunning ondervinding.

Heerlike ondervinding gewees.

Yolande Q - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande Q
Gesin met klein kinders

Uitstekende rusplek. Heerlike, vars lug and baie gemaklik.

Die kinders het hul terdeë geniet in die swembad. Die huis is baie gemaklik met speletjies en DStv wat almal kan besig hou. En baie netjies. Die rustige omgewing gee vir mens gemoedsrus. Lekker, vars lug. Dit is net ongelooflik en kan nie nog meer beskryf nie. Sal definitief weer gaan. Alreeds al my kollegas by die Stad Kaapstad vertel daarvan en ook op Facebook gepos.

Esperance Farmstay @ Vineyard's terugvoer

Ella baie dankie vir jou heerlike terugvoer. Ons waardeer dit. Kom gerus weer. Groete Marike

Esperance Farmstay @ Vineyard
Nico A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico A

Vreeslik lekker gekuier!

Ons het baie lekker gekuier. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.Ons sal definitief weer kom!

Esperance Farmstay @ Vineyard's terugvoer

Nico ons waardeer jou terugvoer. Kom gerus weer. Groete Marike

Esperance Farmstay @ Vineyard
Jozene C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozene C
Gesin met klein kinders

Dis was wonderlik.

Dit was amazing. Die verblyf tussen die wingerde, en berge voor jou. Vars lug wat jy inasem. Geen geraas. Great, ons sal definitief weer gaan.

Esperance Farmstay @ Vineyard's terugvoer

Jozene, al is dit lank na die tyd, waardeer ons jou terugvoer. Kom gerus weer. Groete Marike

Esperance Farmstay @ Vineyard
Emmie K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie K
Gesin met klein kinders

Rustig, met goeie ligging.

Wat 'n verrassing! Baie goed geleë in die Overhex-area. Ons ry altyd verby na Robertson, maar was dit nou lekker om al die verrassings te kry in die Overhex area. Die akkommodasie is gerieflik. Ons was 3 gesinne met klein kindertjies en die huis is baie gerieflik vir die aantal mense.

Esperance Farmstay @ Vineyard's terugvoer

Baie dankie Emmie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Kom gerus weer. Groete Marike

Esperance Farmstay @ Vineyard
Bronwyn K - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwyn K
Saam met vriende

Dit was lieflike akkommodasie, maar die kontakpersoon was nie beskikbaar nie.

Die akkommodasie was lieflik en perfek vir gesinne met klein kinders. Hulle het vir ons die kontakdetails gegee van die persoon wat ons moet bel ingeval ons iets nodig het aangesien die eienaar nie daar was nie. Ons het die persoon probeer bel 'n week voor die tyd om die hout uit te sorteer, maar ons het nie antwoord gekry nie. Ons het toe aangeneem daar sal vuurmaakhout wees, maar daar was niks toe ons daar aangekom het nie. Ons het die persoon telkemale gedurende die naweek probeer bel (die elektrisiteit was af as gevolg van die storm) maar die oproep het direk na voicemail gegaan. Dit was baie teleurstellend aangesien dit 'n lieflike wegbreekplek is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was lovely accommodation, but the contact person was not contactable.

The accommodation is lovely and perfect for families with small children. We were given the contact details of the person should we need anything on the weekend, as the owner was going to be away. I tried contacting them during the week prior to sort out fire wood, but got no response. I assumed the fire wood would then just be waiting for us, but nothing when we got there. We tried on numerous occasions on the weekend to contact this person (the electricity went out due to a storm) but their phone went straight to voicemail. This was really disappointing as it is a lovely place to getaway to.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Esperance Farmstay @ Vineyard's terugvoer

Dearest Bronwyn,

Thank you very much for bringing this to our attention. We can now make sure that this will never happen again. All our lines were down because of the storm, so we have no idea who tried to contact us. At least now we can make precautions to prevent this inconvenience in the future. Thank you so much for your review. We hope to see you again soon. Kind regards, Esperance Farmstay.

Esperance Farmstay @ Vineyard
Pierina O - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierina O

Pragtige omgewing en heerlike, ontspanne en praktiese verblyf.

Die ligging laat toe vir maklike toegang na groter dorpe, restourante asook aktiwiteite. Rustige en ontspanne omgewing. Pragtige natuurskoon te midde van die berge en wynlande. Gemaklike, mooi en praktiese huis wat heerlik is vir groot of klein families en selfs vir 'n groep vriende.

Esperance Farmstay @ Vineyard's terugvoer

Beste Pierina,

Baie dankie vir die terugvoer, ek is bly julle het lekker gebly. Julle was self pragtige en tevrede gaste.

Ons hoop om julle weer eendag te kan akkomodeer.

Esperance Farmstay @ Vineyard
Leonard S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie kamer, te na aan huis.

Netjiese, skoon kamer. Vriendelike gasvrou. Aan die huis ipv aparte woning.

Stephen B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen B
Gesin met tieners

Netjiese, silwerskoon huisie op 'n plaas.

Dit was 'n heerlike rustige nag. Silwerskoon huisie met spierwit beddegoed. Baie lekker gebly.

Jessie Rose W - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jessie Rose W

Stil, pragtige uitsigte en 'n regte buite-die-dorp gevoel.

Ruim, gemaklik en stil ligging. Ons was ongestoord en het die gevoel geniet van buite die stad wees. 'n Groot bonus was dat hulle ons toegelaat het om net een aand te bly en hulle is honde-vriendelik. Ons het gehoop die swembad sou beskikbaar wees vir ons gebruik. Die buitestoep kon meer deeglik gevee gewees het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Quiet, beautiful views and a real out-of-town feel.

Spacious, comfortable and quiet setting. We were undisturbed and enjoyed feeling away from the city. Big perk was that they allowed us to stay only one night and they are dog friendly. We'd hoped the swimming pool would have been available for use. Outside stoep could have been more thoroughly swept.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Theunis L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis L
Gesin met tieners

Rustig.

Lekker rustig gebly, pragtige uitsig op berge.

Susan H - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan H
Saam met vriende

Lieflike uitsig, stil en rustig en netjiese plek.

Baie oulike verblyf met alles wat mens nodig het. Skoon en netjies. Al wat pla is dat die blindings voor die vensters saans deurskyn en dit ongemaklik maak met uitrek en aantrek en stort. Het die eienaar daarop gewys en sy sal hopelik aandag daaraan gee. Die regte plek om behoorlik te ontspan en weer mens te word uit elke dag se gejaag.

Jacolene D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolene D
Saam met vriende

Baie lekker

Baie mooi en baie lekker gebly. Baie netjies en goed toegerus.

Erine N - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erine N

As gesin was die atmosfeer baie huislik.

Pragtige omgewing en alles was van die beste.

Liezel C - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel C

Baie tevrede met die puik diens wat ons van LekkeSlaap gekry het!

Ons gasvrou op die plaas het vir ons hout laat aflewer waarvoor ons eintlik self moes sorg, en sy het ons uitgenooi om druiwe vir onsself in die wingerd te gaan pluk. Baie vriendelik en gasvry en ons was mal oor die twee honde. Ek sal Vineyards House vir enige iemand aanbeveel wat uit die stad se gewoel wil kom. Die huis is ruim en is goed ingerig. Muskiete kan 'n probleem wees as jy nie voorbereid is nie. Die televisie het nie gewerk nie, maar dit was glad nie vir ons 'n prioriteit nie.

Vanaf R2 000
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Overhex, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ8mcvNrjUx9cxhMl54lnZebahzqCLGdnsJNxCwEV9eEtQKvVNy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 8 persone) 28 5 1 5 Overhex Worcester 6849 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -33.657203 19.539252
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za