Essence Lifestyle Self-catering Apartments
Kry 10% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jaconastraat 1957 en 1517, Hochland Park, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 680R1 512 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Essence Lifestyle Self-catering Apartments is in Hochland Park in Windhoek en bied pragtige selfsorgverblyf in smaakvolle woonstelle met moderne afwerkings. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin wat wil wegbreek van die alledaagse lewe, ontspan en net lekker langs die swembad in die son sit en rus.
Verblyf word aangebied in stylvolle woonstelle met slaapplek vir 2 of 4 gaste. Daar is ook 'n vierslaapkamerhuis wat ideaal is vir 'n groot gesin. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Elke eenheid, en die huis, beskik oor 'n leefarea met 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke eenheid het ook gratis WiFi en 'n TV met die volledige DStv-pakket.
Die swembadarea word deur alle gaste gedeel en het gemaklike sonstoele. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel beskikbaar en daar is ook braaigeriewe. Die eiendom is stapafstand vanaf kruidenierswarewinkels, 'n drankwinkel en vulstasie en dis net 15 minute se ry vanaf die middestad.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
- Spaans
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Paula Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Jaconastraat 1957 en 1517, Hochland Park, Windhoek, 0000, Khomas
- Gaste dink Essence Lifestyle Self-catering Apartments het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jaconastraat 1957 en 1517, Hochland Park, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom