Estoril Villas 10
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Beach East Boulevard, Diaz Beach, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Estoril Villas 10 is in Mosselbaai, Wes-Kaap geleë. Dié eenheid is naby Pansy-strand, Diaz-strand en die Diaz waterpark.
Die oopplan-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 gedeelde badkamer. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die knus eenheid het 'n sitarea, kombuis en 'n privaat balkon. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, ketel, wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n broodrooster toegerus. Gaste kan hulle maaltye by die kombuistafel of die tafel op die balkon geniet.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n slim-TV. Braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek is agter 'n geslote hek beskikbaar.
Aktiwiteite in die area sluit visvang, fietsry, swem, tennis, wynproe en perdry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Beach East Boulevard, Diaz Beach, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Beach East Boulevard, Diaz Beach, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang