Estoril Villas 35
7 gaste
3 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach East Boulevard, 35 Estoril Villas, Mossel Bay, 6530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Estoril Villas 35 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Diaz-strand, Mosselbaai. Dit is ideaal vir gaste wat naby gewilde besienswaardighede en die strand wil wees.
Die woonstel bied slaapplek vir 7 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel die tweede badkamer, wat met beide 'n bad en 'n stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, wasmasjien en tuimeldroër. Die oopplan-sitkamer en -eetkamer bied gemaklike sitplek waar gaste kan eet en ontspan en sluit ook 'n slaapbank in. 'n Slim-TV met stromingsdienste is beskikbaar vir vermaak.
Die leefarea maak oop na 'n ingeslote balkon met sitplek en 'n ingeboude braai, perfek om sonsondergange te geniet en tyd saam deur te bring. Gaste het veilige parkering en sal gerieflik naby winkels, restaurante en strandaktiwiteite geleë wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Beach East Boulevard, 35 Estoril Villas, Mossel Bay, 6530, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach East Boulevard, 35 Estoril Villas, Mossel Bay, 6530, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang