The Cormorant
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cormorant-straat 6, Kingfisher Creek, Sedgefield, 6753, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Cormorant is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Sedgefield. Dit bied 'n rustige wegbreek aan klein gesinne of groepe vriende.
Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaaparea met 2 enkelbeddens en 1 stapelbed. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Die aparte badkamer het 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n stoep wat reg rondom die kothuis strek en 'n uitsig op die berge en oor die strandmeer en omgewing bied. Braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Die kothuis is naby plaaslike winkels en restaurante. Dit is slegs 1,8 km vanaf die strand en gaste kan ook Sedgehill-strandmeer besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by The Cormorant sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elaine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande op LekkeSlaap 3
Ligging
- Cormorant-straat 6, Kingfisher Creek, Sedgefield, 6753, Wes-Kaap
- Gaste dink The Cormorant het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cormorant-straat 6, Kingfisher Creek, Sedgefield, 6753, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom