LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Evergreen Lodge | LekkeSlaap
+6

Evergreen Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Evergreen Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Martin S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin S
Besigheidsreis

Gerieflike ligging en vriendelike diens.

Die Lodge bied gerieflike verblyf naby aan die middedorp en restaurante.

Melissa D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D
Enkelreisiger

Baie mooi en rustige area.

Baie mooi en ruim kamers.

Zelda B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Gesin met tieners

Ongelooflik lekker!!

Die kamers is pragtig, skoon, netjies en gerieflik. Die personeel is baie vriendelik, behulpsaam en die ontbyt was heerlik!

Sybrand B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand B

Die personeel was baie hartlik, ons verblyf was baie aagenaam.

Ons kan rerig oor niks kla betreffende die verblyf nie - die personeel was gasvry en hartlik, die kamers netjies en die ontbyt lekker.

Evergreen Lodge's terugvoer

Beste Mev. Sybrand,

Baie dankie vir u vriendelike woorde - ons is almal bly dat u en u seun u besoek so baie geniet het. Ons probeer hard om ons gaste tuis te laat voel en goed versorg te word. Dit is baie bevredigend om te weet hoeveel ons gaste hulself geniet.
Ons hoop om u binnekort terug te verwelkom.

Groete,

Clayton Robyn
Revenue & Reservations Manager

Evergreen Lodge
Marie J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie J
Enkelreisiger

Enjoyable two night stay.

I had stayed here previously and did stay here again. I am glad I was able to. Best of all is it is centrally situated enabling me to get around on foot. They ensured that my bicycle was stored safely as it is my only means of transportation.

Ingrid D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid D
Gesin met klein kinders

Pragtige gastehuis, goed geleë.

Pragtige gastehuis, goed geleë om die draai van 'n klomp koshuise en naby die dorp se winkels en restaurante.

Marie J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie J
Enkelreisiger

I had an awesome experience.

I arrived by bicycle and I had no problems having it locked away safely. The staff were friendly and welcoming too. I wish I could have stayed a little longer. I shall be back.

Hugo P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo P
Gesin met tieners

Fantasties!

Dit was die lekker blyplek in Stellenbosch, bekostigbaar met baie spasie in die kamers. Lekker privaat en die spa is aan te beveel. Ons gaan definitief weer daar bly wanneer ons Stellenbosch toe gaan.

Amor R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amor R
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly en die personeel was baie behulpsaam.

‘n Baie lekker rusplek en bymekaarkomplek vir gesinne.

Bernadine B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine B
Enkelreisiger

Personeel was baie behulpsaam en vriendelik.

Ontbyt was uitstekend! Ek sal vir seker weer teruggaan.

Paula E - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Sien sterre.

Lorna V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna V
Enkelreisiger

Gemaklik, naby en netjies.

Die ontbyt is baie lekker. Die diens is uitstekend en personeel is baie hulpvaardig. Ek beveel die plek aan en ek sal definitief weer daarvan gebruik maak.

Evergreen Lodge's terugvoer

Ons is baie bly dat u die verblyf geniet het, en ons sien daarna uit om u terug te verwelkom by Evergreen.

Evergreen Lodge
Anica K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anica K
Besigheidsreis

Rustig en 'n mens het welkom gevoel met onafhanklikheid.

Dit was 'n lekker verblyf en ek sal beslis weer daar oorbly.

Jacques D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Enkelreisiger

Vriendelike personeel en veilige perseel naby alles.

Ek kan die lodge aanbeveel en sal baie beslis weer daar oorslaap as ek in Stellenbosch is.

Arenda B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arenda B
Enkelreisiger

Baie gemaklike blyplek, met vriendelike personeel.

Toe ek na 14:00, amper 14:30, daar aankom was my kamer nog steeds nie gereed nie. Tog was die verblyf uiteindelik heerlik. Baie sentraal met `n heerlike, heerlike ontbyt. Sal weer hier bly.

Sandra K - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Personeel was uiters vriendelik en hulpvaardig. Kos uit die boonste rakke.

Wilna L - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna L
Enkelreisiger

Sal definitief weer daar kom bly.

Die diens was goed, die plek pragtig en skoon. Ons het heerlik gebly en sal definitief weer kom.

Mariette M - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M

Gasvry, vriendelik & voel baie welkom

Baie tuis en voel welkom.

Irma M - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Irma M
Besigheidsreis

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Suritha D - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suritha D
Besigheidsreis

Stylvolle gemak en puik diens met 'n eersteklas ontbyt.

Vriendelike diens, stylvolle gemak - wens ek kon langer bly!

Pêrel K - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pêrel K
Saam met vriende

Twee nagte geslaap en ontbyt geniet tydens Woordfees.

Kamer was gerieflik en goed toegerus. Personeel by ontvangs en tydens ontbyt baie vriendelik. Ontbyt smaaklik en keurig bedien.

Catherine M - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine M

I had a good stay

Personnel were friendly.

Caroline M - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline M
Gesin met tieners

Lovely Lodge, friendly staff, excellent value for money.

Lovely setting for a very comfortable and friendly lodge. Nicer facilities than many hotels. I will visit Evergreen Lodge again.

Vanaf R1 580
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 580
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 580
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Corner of Bosman & Murray Pad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3057ab1368475c0872bedbcb0b5c2506a53cbd6b1b447edfa7799849033fb3287857ad38e9b566020cbc31a66bdbf79b24b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 580  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 Corner of Bosman & Murray Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.935989984865 18.867717683316
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!