Evergreen
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Evergreen Estates 6, The Ridge, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Evergreen is in Salt Rock, ’n dorpie net noord van Ballito en Shaka's Rock aan die Dolfynkus in KwaZulu-Natal geleë. Dié dorp is ’n gewilde vakansiebestemming vir vele Suid-Afrikaners en is welbekend vir goeie visvangplekke en strande. Dis die perfekte plek vir dié wat wil ontsnap van die besige stadslewe.
Verblyf bestaan uit 3 slaapkamers wat slaapplek aan 6 gaste bied. Ander geriewe in die kamers sluit badkamers, ’n volledig toegeruste kombuis, lugversorging in alle kamers, ’n eetkamer, sitarea, ’n TV met die volle DStv-pakket en onbeperkte WiFi in.
Daar is ’n swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, wildkyk (die Groot 5), voëlkyk, fietsry, wildritte, begeleide staptoere, swem en tennis in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Paula Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Evergreen Estates 6, The Ridge, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Evergreen het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Salt Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Evergreen Estates 6, The Ridge, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom