Beskrywing
Hierdie klein, maar gerieflike sakpas-kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriefies soos komplimentêre water, 'n klein bottel muskadel, WiFi, haardroër, japonne, pantoffels, 'n alarmwekker, tee- en koffiemaakgeriewe, internasionale kragpunte en 'n kluis is in die kamer beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 12 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie klassieke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n klein sitarea, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer bied 'n pragtige uitsig oor die rosetuin en bied toegang tot 'n onderdakstoep. Geriefies soos komplimentêre water, muskadel, WiFi, 'n yskassie, haardroër, japonne, pantoffels, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kluis is in die kamer beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 12 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers het elk 2 enkelbeddens of 'n super koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriefies soos komplimentêre water, 'n klein bottel muskadel, handdoeke, 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, japonne, pantoffels, WiFi, 'n alarmwekker, internasionale kragpunte en 'n kluis is in die kamer beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed

Hierdie kamers het elk 2 enkelbeddens of 'n super koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n Victoriaanse bad. Geriefies soos komplimentêre water, 'n klein bottel muskadel, handdoeke, 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, japonne, pantoffels, WiFi, 'n alarmwekker, internasionale kragpunte en 'n kluis is in die kamer beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 12 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers het elk 2 enkelbeddens of 'n super koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriefies soos komplimentêre water, 'n klein bottel muskadel, handdoeke, 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, japonne, pantoffels, WiFi, 'n alarmwekker, internasionale kragpunte en 'n kluis is in die kamer beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 12 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie is die ruimste kamer en het 'n super koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n Victoriaanse bad en lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die voortuin. Dit het ook 'n balkon. Geriefies soos komplimentêre water, 'n klein bottel muskadel, handdoeke, 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, japonne, pantoffels, WiFi, 'n iPod-koppelstasie, alarmwekker, internasionale kragpunte en 'n kluis is in die kamer beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 12 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R60, Between Ashton and Bonnievale, Robertson, 6715, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang